Die man wattie kinnes vang: ’n onderhoud met Nathan Trantraal

“Die liewens van bryn en swat South Africans is alternative history. It is soes om te vra wat van as apartheid nooit geëindig hettie. Gan narie Cape Flats toe, dai sal jou vraag antwoord.”