Plekspesifieke poësie in Jaco Barnard-Naudé se Om my kastele in Spanje te sloop

“Plekspesifieke poësie verteenwoordig nie bloot ’n vorm van katarsis vir die digterspreker nie, maar dit lei – eenvoudig gesproke – tot goeie gedigte.”