Wisselende stemminge deur Cas Vos: ’n resensie

“Hoewel daar in die bundel ’n handvol goeie gedigte voorkom wat deeglik afgewerk en deurdink is, het die geheel by my die indruk van oordaad gelaat.”