Die poppe sal dans: ’n resensie van Onrus op Steynshoop deur Ingrid Winterbach
“Die gelaagdheid van die roman is nooit swaarwigtig nie. Lering en vermaak gaan hand aan hand. Dit geld ook vir die politiek-ekonomiese kwessies wat deurlopend aangesny word en akuut op almal in die dorp inwerk.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed