’n Onderhoud met Wendy Maartens oor Sankind lees die wind
“Sankind lees die wind is ’n bundel kortverhale gebaseer op tradisionele Sanstories. Dit is oorspronklik neergepen deur Gideon Retief von Wielligh, broerskind van Voortrekkerleier Piet Retief en eertydse landmeter-generaal van die ZAR. Wendy Maartens het dit pas vir kinders verwerk.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed