Ek het ’n engel gesien deur Amore Bekker: ’n resensie
“Ek het ’n engel gesien sluit insiggewende verhale in wat verras, verstom en inspireer. Soos Amore tereg sê: ‘Dit wat ons kan tel, tel glad nie; dit wat ons nie kan tel nie, is al wat tel.’ Stories van hoop, vertroosting, bemoediging, beskerming en ondersteuning dui daarop dat engele oral en in verskillende situasies teenwoordig is.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed