Hulp met die derde kwartaal se literêrenavorsingstaak: ’n onderhoud met Fanie Viljoen

“Idees vir stories is oral om ons.” Die derde kwartaal is die kwartaal waartydens leerders navorsing oor die letterkunde of oor sekere skrywers moet doen. Met die oog hierop vind Naomi Meyer by Fanie Viljoen uit wie hy is.