Jopie Fourie: ’n besinning deur Albert Blake: ’n lesersindruk

“Dit is ’n deeglike besinning. Blake verheerlik niemand nie en hy verdoem niemand nie. Hy stel die historiese feite onbevange voor en beoordeel dit deeglik.”