Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
LitNet2008-09-18 Manipulasie is 'n sterk woord. Nee, ek sou nie sê hulle het die onderhoud gemanipuleer nie en daar was definitief nie verskuilde agendas nie, indien dit 'n vermoede was.Goeie joernalistiek is veronderstel om 'n ...
LitNet2008-09-18 Liewe LitNet-bewonderaar, Stel jouself voor: 'n Spierwit, lieflike huis met verskeie verdiepings, omring deur oorvloedige tuine, prentjie mooi natuur, versorg van hoek tot kant. Maar die huis staan direk langs 'n groot ...
LitNet2008-09-15 Die onlangse skietery in Durban het my weer laat besef dat die beskawingslaag by Homo sapiens baie dun is.Almal weet dat daar ʼn gestryery oor die grootte van die primêre geslagsorgaan van ʼn man was, met die uiteindelike ...
LitNet2008-09-14 Pouveer het besondere interessante mediese inligting gegee met haar brief oor die moontlike aanwending van dagga as ʼn teenmiddel vir antibiotika-weerstandige staphyllococcus-bakterieë soos gevind in sellulitis as newe-effek ...
LitNet2008-09-13 Melt,Ek kan verkeerd wees, maar ek herinner my dat jy so 'n tyd gelede gewonder het waar al die verskillende SêNetters gebore is? Ek het nie veel reaksie opgemerk nie, maar dit kan wees dat ek dit net nie raakgelees het nie. ...
LitNet2008-09-12 Blou Makou, ken jy die band Pink Floyd? Hulle het manjifieke albums soos Dark side of the moon and Wish you were here gemaak. Hulle is Engelsmanne. Maar jy verkies seker die Klipwerforkes bo Pink Floyd?Ja, Engeland as imperiale mag het ...
LitNet2008-09-11 In 1996 het die SAL 'n klompie Suid-Afrikaanse redakteurs genooi om hul eerste vlug na Osaka, Japan, mee te maak en sommer 'n lekker toerjie ook te geniet. Saam met ons was die "Minister for Public Enterprises", haar ...
LitNet2008-09-10 Ek het onlangs die voorreg gehad om deur Botswana na Zambië te reis. Ons was vier persone met twee voertuie. Ek kan nie beskryf watter ervaring dit was nie. Al wat ek weet is dat mens met ander oë na die wêreld kyk as jy ...
LitNet2008-09-09 Kleinboer, Ek het ewe reageer op Swaeltjie se reghelp, en jy is inderdaad reg. Lummel op Duits het meer dieselfde betekenis as lummel op Afrikaans, maar dit kan ook 'n meer goedige toonval hê soos in "jou stouterd!" ...
LitNet2008-09-08 Die meeste mense van Zimbabwe is swart. En kyk net hoe lyk die land. Die meeste mense van Angola is ook swart. En kyk net hoe lyk die land (aanhaling): With $53-billion in foreign direct investment and with oil revenues estimated to increase ...
LitNet2008-09-04 Gistermiddag het ek vir die soveelste keer Dr Zhivago op TCM gekyk. Dit is een van die rolprente wat ek as tjokker met my ouma by 'n fliek in die sestigs in Marabastad gekyk het ... en dit was ingeprent, veral die temaliedjie. Gister het ...
LitNet2008-09-03 Krokodil, in jou skrywe is baie diepgewortelde aktualiteit versteek. Mien skryf van die metafisiese transendensie wat Totius, Keet en Kestell bewerkstellig het met hul Afrikaanse Bybelvertaling. Wanneer jy haar ware woorde lees dring ...
LitNet2008-09-01 Winkelsentrums is goed en reg. Hulle dien ’n doel en skep werk en laat ons vergeet van ons begrotings en hou die kinders se verbeeldings aan die gang en laat die bankbestuurder sweet want die kredietkaart is hel oor sy limiet. Parkering ...
LitNet2008-08-29 Swerwer,Jy maak 'n punt met jou skrywe oor die "boesmans" wat my na aan die hart lê.Daardie omskryfde psalm, net soos die sogenaamde Griekwa-psalm wat Randall Wicomb of iemand destyds gesing het, is om die minste te ...
LitNet2008-08-29 agter die masker 'n grootoog seunheavy metal wat in sy bewussyn dreun'n swaardlem klief deur die oggendlugen die donker een gee 'n tevrede sug in die hof is haar oë op haar kind vasgenaeldit was die dier, dis hy, hy't my seun ...
LitNet2008-08-29 Daar sê jy nou ʼn ding!En wat my vervies van beroepsport: dis nie meer die kaptein se span nie - dis die "afrigter" se span. Dink nou terug so 10-15 jaar gelede: toe't jy nog ʼn span geken aan die naam van ...
LitNet2008-08-29 Ek voel geïntimideerd deur bedelaars. Hulle is nie meer vriendelik nie, dis nie meer asof hulle vra nie, dit "demand" deesdae, en as jy nie gee nie, is die ouens sommer hoogs die moer in vir jou met slegte aanmerkings.Ek ...
LitNet2008-08-27 Vanoggend moes ek ver met die fiets ry. Hier by my in die buurt het die reën saggies geval en ek het my voorberei op 'n nat 8km oppad na die afspraak toe. Ek het my reën-pak oor my klere aangetrek, my besigheidstassie veilig in ...
LitNet2008-08-26 As die kreef ondermaat is, moet dit teruggegooi word; so sê nou-se-dae se wet mos. Maar skuins Freek kreefslag het in ou jare, voor dié soort wette geleef. Hy is aan die einde van elke skooljaar teruggegooi vir nog ʼn jaar in ...
LitNet2008-08-22
Melt,Dit klink vir my of jy jouself ook in ʼn kulturele moeras bevind. Een wat bestaan uit ʼn mengelmoes van souse wat afsonderlik as afronding van smaaklike disse dien, maar wanneer dit soos nou om jou bruis en borrel met elke voel-voel ...