SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Bokomo-brekfisbrief; 07/10/08: Afrikaanse teater

LitNet 2008-10-06 Feesvoos, op 'n baie goeie manier is hoe ek vanoggend voel. Die afgelope Aardklop was soos gewoonlik vir 'n teaterliefhebber soos myself een groot vreugde gewees!Ek dink nie ons besef hoe goed die deurslag Afrikaanse skrywers, ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/10/08: Waansin, egoïsme en mode

LitNet 2008-10-04 Môre MeltEk wil nie graag 'n lang, vervelige monoloog oor waansin en bipolêre versteurings voer nie. Daar is nou reeds genoeg daaroor gesê. Ek dink wel dat verskeie uitlatings oor hierdie versteuring en die ...

Bokomo-brekfisbrief; 05/10/08: 'n Ruimteskip genaamd die Ster van Betlehem - Pouveer

LitNet 2008-10-04 Beste Pouveer,Ek is bly as jy my bydraes geniet. Dis natuurlik altyd en alles waar. Met Kersfees net om die draai, deel ek graag hierdie ook met jou. Vanaf die mens se eerste bewustheid is daar aantekeninge gemaak van verskynings en ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/10/08: Swys se ode: baie dankie!

LitNet 2008-10-03 Beste McSwysJy't bewys ek kan jou prys tot binne-in die Paradys. :-) Dit word net hier en nou gedoen. Soos jou voriges is hierdie limerick uitstekend - woordspel, ritme, alles is reg. Wil nou nie skinder nie, maar dit lyk asof ons sommer ...

Bokomo-brekfisbrief; 03/10/08: Ons eie Gandhi van Bloemfontein: Hansie die movie

LitNet 2008-10-02 Nouja, ons het geweet dis op pad en uiteindelik is die lang wag verby. Vir die afgelope paar maande sien jy gereeld sulke "teasers" in die flieks oor die veelbesproke Hansie-fliek. Dit het uiteindelik Vrydag amptelik hier ...

Bokomo-brekfisbrief; 02/10/08: Paul Newman, 'n man so na 'n vrou se hart

LitNet 2008-10-01 Ek ponder nou alweer dae lank oor persepsies wat mens het oor mense. Met Paul Newman se dood, net soos laasjaar toe Norman Mailer gesterf het, het ek myself weer betrap dat ek ietwat geskok is dat iemand soos daardie dan soos 'n ...

Bokomo-brekfisbrief; 01/10/08: Dit hang af van waar jy is as jy die vraag vra - vir Stem

LitNet 2008-09-30 Liewe Stem, Van dood en geeste gepraat. Jy vra wanneer gaan iemand dood. En ek voel om na aanleiding van jou brief te sê: "Ubuntu', Stem. Ubuntu - ʼn Mens is ʼn mens tussen ander mense.Jy kan nie alleen lewe nie, ...

Bokomo-brekfisbrief; 30/09/08: God se witbroodjie

LitNet 2008-09-29 Dis naweek. Ek kan bietjie laat slaap voor ek gim toe gaan en ek beplan my dag. Nogal baie om te doen, maar niks gejaag nie. Na my Pilates-klas klim ek in my motor. Ek trap die brandstofpedaal diep in, die pragtige motor ry sag en heerlik. Ek ...

Vir Piet van Rooyen, die digter van Kwansuis

Joan Hambidge, LitNet SêNet-briewe 2008-09-29

"Piet van Rooyen se jongste digbundel Kwansuis bevat aangrypende mooi verse."

Bokomo-brekfisbrief; 29/09/08: Seks met Engele

LitNet 2008-09-25 Seks met Goddelike wesens is van oudsher ʼn bekende fenomeen. In die Germaanse mitologie word vertel dat die helfte van die gestorwe Germaanse krygers na die Oppergermaanse God Wodan sal gaan om hulle voor te berei vir die eindstryd teen ...

Bokomo-brekfisbrief; 28/09/08: In die geheim

LitNet 2008-09-25 Liewe Geheime Vriend, Soveel mense verlang dat jy jouself op 'n sekere manier moet gedra sodat hulle goed kan voel oor hulleself. Hulle veroordeel jou vir jou selfsugtigheid. "Hoe durf jy so selfsugtig wees as om te doen wat ...

Bokomo-brekfisbrief; 27/09/08: Die grootste rolprentmakers van ons tyd

LitNet 2008-09-25 Tans kyk ons weer die rolprent Fargo wat op SABC1 uitgesaai is en ons op ons DSTV Dualview opgeneem het. Dit is ʼn rolprent van die broers Ethan en Joel Coen. Hierdie twee is loshande die grootste makers van Amerikaanse rolprente van die ...

Bokomo-brekfisbrief; 26/09/08: Dood

LitNet 2008-09-25 Nou dink ek die afgelope paar dae so aan die dood. Veral na Oom Hans (raMavenster) se dood. En ek wonder by myself wanneer is iemand werklik dood. Wanneer is iemand vir my dood? Jy sien, ek treur al oor sekere mense nog voordat hulle omgeval ...

Bokomo-brekfisbrief; 25/09/08: Weerlig oor die see

LitNet 2008-09-24 Na 'n verstommende besige twee weke was eergister ʼn verrassende dag. Onverwags het ek 'n uurtjie vry gehad en myself naby 'n mall bevind. Killing time raak toe 'n ontdekkingstog in Musica. Ongelooflik. Ek het lankal ...

Die waarheid is 'n konsentraat

Hennie Aucamp, Hennie Aucamp 2008-09-24 To quote a queer: a compendium of wit, wisdom, and devastating remarksJohn Lessard (red)Sagteband479 bladsyePhiladelphia: Quirk BooksISBN: 978-1-59474-223-1Klik op die omslag van die boek om jou kopie by kalahari.net te bestel.'n Bloemlesing ...

Bokomo-brekfisbrief; 24/09/08: My hoog en laag lewe

LitNet 2008-09-23 Ek was vir 23 jaar getroud met 'n pragtige vrou wat op 31-jarige ouderdom gediagnoseer is met die bipolêre siektetoestand. Al die manifestasies en simptome soos in die boek genoem word, en meer, is deur ons ervaar.Met die ...

Bokomo-brekfisbrief; 23/09/08: Afrikaners en kappertjies

LitNet 2008-09-23 Gun my nog ʼn storie oor ons reis in die Ooste. Kenneth en Lidia Meshoe het saam met ons gereis want hy was spreker by ʼn internasionale konferensie buite Seoel wat ons bygewoon het. Indien jy nie weet nie, hy's die leier ...

Bokomo-brekfisbrief; 22/09/08: Bipolêr

LitNet 2008-09-19 In plaas daarvan om ook geleerde dinge oor bipolariteit te sê, vertel ek maar my storie om te illustreer: ʼn Sak vol kaartjies Saterdagoggend voor die Klein Karoo Nasionale Kunstefees begin, is ek in die greep van een van my ...

Bokomo-brekfisbrief; 21/09/08: Skaapkop en afval ... Yuri, swyg!

LitNet 2008-09-19 Jis Yuri, jy weet mos Ant Suur Lil is 'n uithalerkok, mensig! Het jy al weer daardie piekniekmandjies vergeet wat Oom Suur Lil pak? In daai huishouding kom daar sekerlik nooit as te nimmer ooit ʼn kitsdis nie, behalwe konserwe ...

Bokomo-brekfisbrief; 20/09/08: Koos van der Merwe en die Groot Muur

LitNet 2008-09-19 Daar is seker baie Koos van der Merwes in SA, maar ek ken net een en hy's ʼn doodgoeie snaakse ou. Hy't ook gesorg vir ʼn benoude oomblik vir die toergroep waarmee ons in Sjina getoer het ʼn paar jaar gelede. Ons was ...
Top