Bokomo-brekfisbrief; 29/10/08: Drie Limericke vir Johann de Lange

  • 0

Naastenby op dieselfde tema:

Nimfomaan Lenie de Beer
Het 'n groot orgasme begeer
Die stok het ontplof
En sy word toe stof
Verdwyn in die substratosfeer

'n Spulse jong girl, Sannie Bok
wou 'n blits-klits kry met 'n skop
Sy't heerlik gevry
Maar toe's dit verby
Haar lyf vir die pret opgedok

'n Nimfo genaamd Pat Naudé
Se lyf het om aandag geskree
Maar in plaas van kom
Was haar tyd toe om
Sy trek nou in Suid-Noorweë

Sieltjie sonder sorg

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top