Die nomadiese oomblik plus Die rugkant van die bruid = vele resensies in Rapport die afgelope tyd.
Is ons boekeredakteur Me Greeff nog objektief?
Is dit eties om iemand so voor te trek?
Wat is hierdie verbintenis? 'n Liefde vir die digkuns?
Perfidia Pansegrouw
Univ van Geleerdheid en Kultuur, Bloemfontein
(karakter in Swart koring en kenner van kultuur)


