Bokomo-brekfisbrief; 20/10/08: Ouderdom

  • 0

 

 

Woody Allen het gesê: "I'm not scared to die. I just don't want to be there when it happens."

En Breyten Breytenbach het in Woordwerk geskryf: "Die middeljarige man droom daarvan om jong meisies te leer naai; die ou man leer jong kêrels om te drink en te vergeet."

(Ek haal Breyten uit my middeljarige kop aan, maar ek dink die bewoording is korrek.)

Kleinboer

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top