Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
LitNet2008-12-03The Assembly is very pleased to announce our First Birthday Bash next Friday 12th December. Exactly 365 Days after we first opened our doors.We would like to ask you all for the support that we have been so privileged to receive over the coarse of ...
LitNet2008-12-03 Iewers in die woestyn sit Alla-Din, ʼn woestynswerwer. Dis nag en dis donkermaan. Hy het nie veel besittings nie, maar sy kosbaarste besitting wat hy van sy oorle vader geërf het, is ʼn teepot. Alla-Din het so pas kookwater ...
LitNet2008-12-02 Môre julle, Dit is alweer die 1ste Desember, nog 'n jaar is al bykans verby. Dit is asof alles al hoe vinniger gaan, die tyd vlieg, mens wens jy kan dit 'n bietjie laat stilstaan. Maar as jy wag vir iets om te gebeur, voel ...
LitNet2008-11-28"Ma", skree my vyftienjarige op die toppe van haar stem. Sy sien my in maande vir die eerste keer voor SABC / ETV Nuus. Ek breek amper my been om vinnig genoeg tot redding te kom. Niemand anders as Carl Niehaus in persoon nie. In my ...
LitNet2008-11-28 Lees nou so ʼn paar artikels en die skrywers verwys dan na wat ander gesê/geskryf het. Het die en dat in so en so ʼn boek, selfs die Bybel, gelees. Dis wat hulle in hul artikels na verwys.Nou's my vraag: As mens iets ...
LitNet2008-11-28 Sy sit voor my en haar oë is wyd en verward. Sy is sewentig jaar oud en klein as gevolg van die osteoporose. 'n Klein maer vroutjie vol blou kolle. Pers vingergrepe omsingel haar smal polse, bokant haar regteroog is haar ooglid ...
LitNet2008-11-27 'n Sekere diva in die hoofrol van La Tosca in New York was tog so hoitie-toitie. Haar mede-sangers, die dirigent en selfs die personeel backstage het gereeld onder haar skerp tong deurgeloop. In hierdie bloed-en-derms drama word ...
LitNet2008-11-27 ... soos Ook 'n Limeriekskrywer, Leandré en Ellen Botha. Vroue wat die besluit geneem het om die hartseer en pyn van die lewe te verwerk en nie toe te laat dat dit 'n sweer word wat naderhand te moeilik is om te genees ...
LitNet2008-11-25 Mev M het weliswaar nou nie die boud- en stoelprobleme gehad van die heer Deon Knobel nie, nee, haar probleme was wel boud-benoud, maar dit was op ʼn totale ander histeriese vlak tydens die bekendstelling van die Groot Verseboek. ...
Joan Hambidge2008-11-25Staan in die algemeen nader aan vensters van Loftus Marais (Tafelberg) is 'n verruklike debuut waarin die kanon weggeklap én bestendig word. Die digter dig teen Van Wyk Louw se beiteltjie in en hy bely dat hy ʼn fokken lugdrukboor het ...
LitNet2008-11-24 Eddie (wat soms waarhede kwytraak) vertel my hierdie verhaal, wat met hom gebeur het. Eddie het lank met Ansie uitgegaan voordat hy besluit het om die groot vraag te vra. In die goeie ou dae moes jy, nadat die meisie ja gesê het, ...
LitNet2008-11-21 Ek het die afgelope week in Kaapstad gewerk. Heerlik gewees. Die mense by die kliënt is vriendelik, praat die oulikste Afrikaans en die weer was eerder vir vakansie as vir werk, behalwe vir die wind wat mens so bietjie rondgewaai ...
LitNet2008-11-21 Heita Melt! Ek het amper die stoepstorie vergeet. Elke verwonde soldaat van saal 2 het begeer om op die stoep te bly. Die stoep was vir ervare siekes wat blougatstatus verwerf het. Die vensters op die stoep had nie tralies nie. Om deur ...
LitNet2008-11-21 Tot dusver het ek die mediaberiggewing oor die Skielik-skieter grotendeels vermy. Nie omdat ek nie belanggestel het nie, maar omdat dit vir my letterlik ʼn geval is van cutting too close to the bone for comfort. Die verskillende ...
LitNet2008-11-20 Muskiete lááik my. Kwaai. Hulle sal vir my tussen 'n hele zoer anner mense uitsnuffel en aanval. Ennie anti-muskietsap wat ek opspuit/smeer/plak/verf is vir hulle blykbaar soos 'n pikante sousie oppe geurige ...
LitNet2008-11-19 Hi, lovey, Dis soos ons mekaar al meer as veertig jaar lank groet, oor die telefoon, as jy by die huis kom van die skool af, en elke oggend vandat ons getroud is, 38 jaar gelede.Gisteraand, toe jy my uitvat na Die Loods toe vir ʼn ...
LitNet2008-11-18 Liewe MaanKind Jou "Terug na Toentertyd" het my op ver paaie teruggeneem. Ek wens so party stadskinders kan net een week lank ons kinderjare in Halfweghuis, nou Midrand, ervaar! ʼn Plot was destyds 20 morge, nie sommer ...
LitNet2008-11-18 Ons was vakansie-ouers vir ʼn 3-jarige dogtertjie. Sy was middelste van vyf kinders waarvan almal behalwe die bababoetie wat aangeneem is, in die kinderhuis was.Na ʼn klompie jare het ons toe aansoek gedoen om haar aan te neem. ...
LitNet2008-11-14 ʼn Paar dae gelede was dit koud, nat en baie winderig in die Kaap. Eintlik sommer weer skoon winterweer. Sopweer. Gedagtig aan ʼn lekker pot warm sop, maak ek ʼn draai by Pick ʼn Pay en kry die nodige bestanddele. Toe ek ...
LitNet2008-11-14 Ek het MaanKind se mymerings baie geniet. Miskien kan ek haar paragraaf oor die longdrop aanvul met hierdie stuk wat ek vir my kleinkinders geskryf het:In daardie jare het mense nie toilette in die huis gehad nie. ʼn Mens moes jou ...