SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Bokomo-brekfisbrief; 20/01/09: Met sy gat tussen die engeltjies ...

LitNet 2009-01-19 Liewe SêNetters Douwleen en ander se skrywes oor hul onderwysers het ’n klompie van ons darem ver laat terugdink aan die goeie – en minder goeie! – ou skooldae. Daardie karakters was mos groter as ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/01/09: Vir almal wat saamgepraat het oor die Nagwag en hulle wat ook in die kuns belangstel

LitNet 2009-01-17 My heel eerste besoek aan die Nagwag was terselfdertyd ’n wonderlike maar ook ’n teleurstellende ervaring. Die wonder het gelê in die grootsheid van dit wat voor my teen die muur gehang het. Die kommunikasie van ...

Bokomo-brekfisbrief; 18/01/09: Mammie M se Ma, Mme, Gogo vir Lavinia

LitNet 2009-01-17 Kgotso Mme, le kae? (Vrede, Moeder, hoe gaan dit met julle?) Let op die hoflikheidswoord le kae, nie o kae nie? Julle, nie jy nie, want dis te familiêr. Die feit dat jy oor almal uitvra, toon respek. Liewe mooi mense, die ...

Bokomo-brekfisbrief; 17/01/09: As jy moet ry, moet jy ry ...

LitNet 2009-01-16 Vir Langhans het jy nie sommer heel gesien nie. Net so stuk-stuk. Hy was altyd iewers onder 'n kar of halfpad ingesluk deur een of ander enjinkap. Dit was 16 Augustus. Hy was besig om sy Ford Fairlane bloedrooi te ...

Bokomo-brekfisbrief; 16/01/09: Tel ''stock car racing'', Papkop?

LitNet 2009-01-15 Kyk, na my Ferrari-ervaring besluit manlief om my bietjie tydens ons Desembervakansie na George se ovaalbaan (dirt track) motorresies te neem. Hy het besef hier is ’n deel van sy vrou se menswees wat nog nooit ontgin is nie. ...

Bokomo-brekfisbrief; 15/01/09: Oor 'Oom' en 'Tannie'

LitNet 2009-01-15 Dis nou al heelwat jare terug (bliksem, tyd vlie darem!) wat ’n veel jonger ek en Mevrou Papkop in jooltyd deur Petoorsdorp ry. Eerstejaars op elke hoek. Verkoop Joolblaaie. (Is daar nog Jool en Joolblaaie?) Mevrou Papkop, ...

Bokomo-brekfisbrief; 14/01/09: Die saak van betekenis (met apologie aan Albert Camus en ook François Bloemhof)

LitNet 2009-01-13 Katrien Deneuve (as ek reg onthou) het laasweek gevra waaraan dit is wat ons ons menslikheid ontleen. Ek kan nie die detail als onthou nie, maar die gedagte spook sedertdien by my dat ons aanvanklik ook maar net nog ’n ...

Bokomo-brekfisbrief; 13/01/09: Rolf die grote … Vir almal wat honde het EN bure het

LitNet 2009-01-12 My hond se naam is Rolf. Hy is baie groot, maar eintlik is hy maar nog ’n babatjie. Hy is baie lief vir eet. Daar is ’n groot verskeidenheid goeters wat hy daagliks verorber. Hy het min fiemies, want hy eet enigiets wat ...

Bokomo-brekfisbrief; 12/01/09: Aanbevelings vir Gerda (en sommer Ben ook)

LitNet 2009-01-11 Soos verskeie ander bydraes wat onlangs hier geplaas is, het julle briewe my mond effe laat oophang. Nietemin, Gerda, jy vra vir aanbevelings, so hier is vir jou 'n paar praktiese wenke: 1. Die Salvation Army is altyd ...

Bokomo-brekfisbrief; 11/01/09: Weerbarstige Jongelinge

LitNet 2009-01-09 “The time has come, the Walrus said, to speak of many things – of ships and shoes and ceiling wax, of cabbages and kings.” Aljimmers dink ek aan hierdie aanhaling uit Alice in Wonderland as ek oor dinge wil praat ...

Bokomo-brekfisbrief; 10/01/09: Ag tog, IK, SchmIKa!

LitNet 2009-01-09 Liewe almal wat lees en goeiedag ook vir die wat wil bypass na die volgende brief toe, (hopelik KdK, he-heh, hy sal julle heidense koppe uitsort …) Bypass nou dat ons kan aangaan. Okay, julle nog hier? Fyn. Hoë IK is ...

Bokomo-brekfisbrief; 09/01/09: Die see is nie jou speelmaat nie

LitNet 2009-01-08 Mens kan nie anders as om trane in jou oë te kry as jy dink aan die manne van die Kingfisher nie. Dankie, HJ. Die Blou Dam is nie ’n Meisie wat nonsense vat van kabouters nie. As sy die dag vat, dan vat sy jou sommer weg. Tog, ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/01/09: Nuwe verpakking, inhoud dieselfde

LitNet 2009-01-07 2009 gaan nog baie nuwe verpakkings met dieselfde onveranderde inhoud te siene kry. Cope is een so voorbeeld. Zimbabwe gaan een wees. Die huidige oorlog in Gaza wat tans woed. Die Vatican gaan ’n ander wees (het enige van julle die artikel ...

Bokomo-brekfisbrief; 07/01/09: Kingfisher. ’n Tjokkaboot. (Sink op 22 Desember 2008 tydens storm naby Oesterbaai)

LitNet 2009-01-06 12 uit ’n bemanning van 19 nog vermis. Ons hoor die nuus vroegoggend. Heel oggend draai die helikopters oor die strand. Die wat nie weet nie, speel en baai op die strand. Ander sit op die duine en wag. ’n Paar, so hoor ons, het ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/01/09: Vermaak vir die gode en ander wesens

LitNet 2009-01-05 Ook ’n limerickskrywer (en Lucas Maree) Lucas skryf (oor die Nagwag in die Rijksmuseum): Ek dink ek sou ’n hele dag net daar wou sit in die saal waar dit hang. Net om te keer dat ek nie dalk iets vergeet nie. Jy vra: Hoe beskryf ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/12/08: Tuinslange!

LitNet 2008-12-18 Ek wil hiermee werklik opreg bely dat dit my vaste voorneme was om nie toe te tree tot die bespreking oor tuinslange nie. Na Swys se repliek van gister het die begeerte om ʼn eiertjie te le my egter heeltemal oorweldig omdat ek ook op ʼn ...

Bokomo-brekfisbrief; 18/12/08: Trane, huil en hartseer

LitNet 2008-12-17 Ek wonder wat is die verskil. Soms is daar trane in 'n mens se oë, maar jy huil nie en jou hart is nie seer nie. Tog kon ek nog nooit huil as ek nie hartseer was nie. Dan weer, was ek al hartseer sonder om 'n traan te stort ...

Bokomo-brekfisbrief; 17/12/08: Kersversiersels vir die SêNetters

LitNet 2008-12-15 Die engeltjies, kastig so vroom,besmeer hulle vlerkies met room.Hul straf is maar swaar:Moet een maal 'n jaarVir Krismis gaan hang aan 'n boom.(Sensitiewe Sê-ers moet asseblief tog nie die laaste reëltjie verkeerd ...

Bokomo-brekfisbrief; 16/12/08: Repliek oor hadi/eda-uitspattighede (Sue en Willem)

LitNet 2008-12-15 Liewe Sue!Jou foto lyk asof dit iewers in my bos geneem kon gewees het! Ek kan nie juis van ʼn voor- of agtertuin, of ʼn tuin van enige aard, praat nie, want ek woon in ʼn ruie, inheemse bos. Ek het die natuur sy gang laat ...

Volledige Suidoosterfeesgids in BRAVO!

LitNet 2008-12-12 Vanjaar word daar in die Wes-Kaap voorbrand gemaak vir die 2009 Suidoosterfees deur die feesprogram vandeesweek saam met die somer-uitgawe van BRAVO! te versprei.Volgens Karen Meiring, sakebestuurder van BRAVO! is ‘n fees se program die ...
Top