Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
LitNet2008-10-24 Die spoorsnyer hou sy hand in ’n gebalde vuis bokant sy kop omhoog. Die Casspir se luide grom verskraal tot ’n hoorbare brom. Langs die eerste Casspir kom nog drie tot stilstand. Nuuskierige koppe loer oor oop dakke uit en ...
LitNet2008-10-24 Theunis Engelbrecht slaan die spyker op syn kop. Daar is geen geskakeerde blik op Steve nie. Hy is as openbare persoonlikheid ’n verneuker, vader van vele, en wat nog. Ek het ’n omstrede siening van Steve. Agter die openbare ...
LitNet2008-10-23 Noudat die Kakhuis weer in 'n biologiese katarsis verkeer en faal om die verskil tussen 'n penis en vagina aan te toon, gun my asb die geleentheid om te bewys dat mens nie 'n homoseksuele ou se manlikheid in twyfel moet trek ...
LitNet2008-10-23 Ek is self ʼn aanhanger van rugby, alhoewel ek nie maklik sal deurgaan as ʼn "fanatikus" nie. ʼn Interessante ding het gister gebeur wat my laat dink het om by die manne wat meer weet kers op te steek. Ek het ...
LitNet2008-10-21 ... die manne van Ladysmith wat so lekker kan harmoniseer. Of dit op hul eie is, of met Dolly Parton of Paul Simon of enige ander internasionale ster. Uit al hul albums bly "Diamonds on the Sole of her Shoes" vir my die beste. ...
LitNet2008-10-20 Gedurende die dae toe vroue sterretjies in plaas van tepeltjies gehad het, loop een van my jonger aspirantvennote my rommelrige kantoor binne. Ja, nè, en wat is jou saak?HJ, ons wil 'n show 'gooi'.En? 'Gooi' ...
LitNet2008-10-18 Woody Allen het gesê: "I'm not scared to die. I just don't want to be there when it happens."En Breyten Breytenbach het in Woordwerk geskryf: "Die middeljarige man droom daarvan om jong meisies te leer naai; ...
LitNet2008-10-18 Die Ruhrpott is die hartland van die staalindustrie waardeur die skilderagtige Ruhrrivier vloei. Daar is talle klein meertjies in sy loop waar seiljagte en roeibote boer. Rigting Krefeld is daar ʼn pragtige Jugendstil-swembad van ...
LitNet2008-10-18 Ai, ons ou nasie se verslawing.Wêreldkampioene.Super wat-nou-weer deelnemers? En nou dink ek so by myself: Waar anders is hierdie verslawing so groot dat ons inderdaad daarop kan roem? Engeland, Frankryk, tewens, die hele aardbol ...
LitNet2008-10-16 Die nomadiese oomblik plus Die rugkant van die bruid = vele resensies in Rapport die afgelope tyd. Is ons boekeredakteur Me Greeff nog objektief? Is dit eties om iemand so voor te trek? Wat is hierdie verbintenis? 'n Liefde vir die ...
LitNet2008-10-15 Welaan, Redakteur! Ek merk u voer tans 'n miniseminaar oor struggle-skrywers (die woorde "struggle" en "skrywer" moet in u kop uitgespreek word soos die woorde "jet setter" in 'n bekende ...
LitNet2008-10-14It's that time of the year when people don their glad rags and party the night away. However, the inaugural Shine Party with a Purpose allows you maximum fun and the opportunity to do something good at the same time.The Shine Party with a ...
LitNet2008-10-14 Vriende van my wat twee jaar gelede na Australië verhuis het, is nou op pad terug na die Sonskynland. Kry as buitelanders nie bevordering nie, kla hulle. Het in twee jaar se tyd geen vriende gemaak nie. Die Ozzies verkeer in ʼn ...
LitNet2008-10-13 Daniel Hugo voer op Leeskring 'n onderhoud met Joan Hambidge, waar hul haar nuwe boeke bespreek. Ek het ongelukkig net enkele van die besprekings gehoor en twee gedigte van Joan. Onmiddelik het die behoefte ontstaan om hierdie ...
LitNet2008-10-12 Ek het vroeër die week vanaf Joburg na Warmbad op die N1 gery. Mense, wat ʼn gemors - ek bedoel nou die padwerke. Ek het in beginsel nie ʼn probleem daarmee nie, want ons gaan in die volgende twee jaar baie mooi paaie ...
LitNet2008-10-11 Die pas afgelope Aardklopfees was 'n reuse sukses. Nie net vir die organiseerders nie, maar ook vir die feesgangers.Alhoewel elkeen se smaak verskil wanneer dit by musiek en toneel kom, is daar tog raakpunte tussen meeste van die ...
LitNet2008-10-10 Johannes Comestor praat in sy brief oor die kwistige gebruik van Engels in LitNet-briewe, Egoli-akteurs se aanhalings in Die Burger en hy gee talle ander voorbeelde van die verengelsing van ons taal wat hom pla. Dit is natuurlik sy ...
LitNet2008-10-10 Rosa Smit skryf : "Jammer dat Joan Hambidge altyd met soveel afbrekende kritiek almal wat nie uit haar skryfskool kom nie, met soveel venynige ywer moet kry onder haar skerp tong! Veral vir ʼn ou soos ek wat so lanklaas ...
LitNet2008-10-08 Net so 'n ent buite 'n plattelandse stad is (Was? Dis al so 'n goeie dertig jaar gelede.) daar 'n skooltjie vir kinders met leerprobleme of die een of ander gestremdheid. Net soos in enige ander skool is die kinders ...
LitNet2008-10-07 Ou Jan het nie ʼn bicycle gehad nie. Jan het altyd so ʼn lang reguit kuif gehad, ene wat reguit en voor in sy oë gehang het. Sy hare is elke twee weke met ʼn handknipper opgeskeer, soms tot bo-op sy kop. Wanneer Jan se ...