Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
LitNet2008-08-22 Naderende nag en stilte bring my siel na waters waar rus is. Ek drink uit die fontein van die dag se gebeure en waar ek hoog in Brandberg uit my skuiling die son se laaste straleveeg oor die aarde gadeslaan, reik my hand onwillekeurig na die ...
LitNet2008-08-22
Is die korrekte naam nie Aphrodite – a love of food & the food of love nie? Onder meer skryf Allende: “The beautiful and frivolous Pauline Bonaparte was sent by her brother Napoleon to Santo Domingo, in lightly veiled exile, to ...
LitNet2008-08-20
My droom van as ek oud word is om so ʼn sexy ouma te wees soos Isabel Allende. Op haar ouer-wordende dag – in teenstelling met “oudag” – menende so om en by sestig, maar nog lank nie tagtig nie – het hierdie ...
LitNet2008-08-19
Graag wil ek langs hierdie weg vir prof Hambidge bedank vir haar skrywe in By. Haar monduitspoel is vir ons soos purgasie. Ons sal ons egter daarvan weerhou om die uitskot van die purgasie hier ten toon te stel.Ek dink oom Izak en Breyten et al ...
LitNet2008-08-18
Wat is daar aan die uitbroei ... hoe klink dit dan of jy vir Krokodil flikkers gooi? Ek trek sommer jou been ... Ek ook hou ook baie van die nimlike en vurige Krokodil. Ek het nou al baie dae gewonder hoe sy lyk. Op ’n keer was daar ...
LitNet2008-08-17
Ons ou buurman was die goedheid self. Die Bloemhofs het die buitengewone gawe gehad om nederig te leef, om tot veel vrug vir die mense om hulle, en die kerk te wees, en om veel plesier uit gewone dinge te put. Maar moenie nou staan en dink dat Oom ...
LitNet2008-08-17
Ek hoop nie U sien hierdie as ʼn aanval of ervaar my as beledigend nie, en ek bedoel nie om U as persoon aan te vat nie. "Die postmodernisme se basiese uitgangspunt is ʼn demokratisering van hoë en lae kultuur ..." en so ...
LitNet2008-08-15
Peepol Melt "We peepol's on grassrootlevel want to speek. We suffered other peepol's (eeleetes), who tried to shut us up. We will not die for eeleetes. We will not bow for eeleetes. We will not sharrap for eeleetes." "Viva free ...
LitNet2008-08-15
Harry Kalmer het onlangs verwys na die kuns van die hakawati. Kalmer vertel van sy Libanese gasheer wat hom ingewy het in die kuns van die hakawati, ʼn tradisionele Arabiese manier om ʼn storie te vertel wat altyd begin met "Daar was ...
LitNet2008-08-13
As lojale en ook rojale ondersteuner van Oppikoppi, het ek my weereens Donderdag aangemeld vir diens. Diens in die sin dat ek voel Oppikoppi kan nie sonder my ondersteuning klaarkom nie. Dis ook nie elke Jan Rap en sy maat wat al 14 van hierdie ...
LitNet2008-08-12
Ai Melt,Was Saterdag op Ellispark. Die laaste toets wat ek daar gekyk het in 92 het ons ‘die vlag’ gewaai en die stem gesing. Louis Luyt was in groot kak. Ons het teen die All Blacks verloor, Naas was daai dag nie baas nie! Die ...
LitNet2008-08-12
Mens kry darem maar slegte koffie. Wat presies slegte koffie is, kan ook seker heelwat debat uitlok. Daar sal die puriste wees wat tevrede is met niks minder as varsgeroosterde, varsgemaalde koffie nie. Ander wat sê hulle koop net Jacobs of ...
LitNet2008-08-08
Gebore om ʼn oujongnooi te wees. Vol stront, snaakse idees oor alles, lief om te argumenteer, veral met mense wat nie met haar saam wou stem nie (wat basies almal was). Sy't die sentrale geoperate, jy weet, die nommer asseblief soort. Haar ...
LitNet2008-08-08
ʼn Paar dekades gelede het die stamme in Papua Nieu-Guinee nog met mekaar oorlog gemaak en kannibalisme beoefen. Sendeling Jan was ʼn Duitse Amerikaner wat gevoel het die Here roep hom om daar te gaan sendingwerk doen. Hy en sy vrou, wat ...
LitNet2008-08-08
Noudat ek so bietjie krieket kyk op TV tussen SA en ENG, dink ek terug aan een van my eerste wedstryde as kaptein. So ʼn paar jaar terug het ons ʼn Sondagligawedstryd gespeel op die Alexandra Ovaal naby Sandton. Die wedstryd was ʼn ...
LitNet2008-08-08
Helmine se insidente het my laat dink aan ons ekskursie in Parys twee jaar gelede. Ek en manlief het moeg geloop by die Eiffeltoring aangekom en toe ons die lang tou mense sien, besluit om nie die dag op te gaan in die Eiffel nie. Ons het skaars ...
LitNet2008-08-06
Ek het FW se brief getiteld 'Hoekom ek nooit sal trou nie' nogal geniet. Daar is egter een punt waar ek voel ek wil van hom verskil en dit is waar hy beweer dat mens onmiddellik in jou m%^& in is as jy trou. Ja, die aftakelingsproses begin ...
LitNet2008-08-05
Saterdagmiddag, hier kort voor die eerste afskop, skimp ek vir ʼn glasie wyn.Fout nommer een. Moes eerder maar my alie self gelig het.“Eks nou net mooi moeg vir jou flippen nineteen-rênd-ninety-nine specials! Ons gaan Stellenbosch ...
LitNet2008-08-04
Ek het pas ʼn nuwe anti-virusprogram wat ek gekoop het op my rekenaar geïnstalleer toe dit my tref – ek het die antwoord gevind!! Soms heerlik om te sien hoe mense ernstig van mekaar verskil, maar op sinvolle wyse kan argumenteer en ...
LitNet2008-08-03
Liewe SêNetters In geval julle gewonder het waarom daar so prominent vir SureSlim geadverteer word op die LitNet-tuisblad? Wel, tydens die boekbekendstelling van Willemien Brümmer se debuutbundel kortverhale in Protea Boekhuis, ...