SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Bokomo-brekfisbrief; 15/11/08: 15 November - "Skrywers in gevangenis"-dag

LitNet 2008-11-14 15 November is "Skrywers in gevangenis"-dag.Sedert Januarie vanjaar is wêreldwyd 124 skrywers tronk toe gestuur, twee is doodgemaak, 65 word tans ondersoek, 203 is in hofsake betrokke, 45 is met die dood gedreig, 65 is ...

Bokomo-brekfisbrief; 14/11/08: Krautie en bblondie se lui perde

LitNet 2008-11-13 Goeiemôre, Krautie, bblondieJis, julle ouens moenounie beginne met die lui perde daar in die stede nie. Onlangs was ons in Pretoorsdorp gewees vir sake. Daardie een met die kakebeenwa waaroor hulle 'n moerse skuur gebou het, ...

Bokomo-brekfisbrief; 13/11/08: Ete enne moewie, Pouveer

LitNet 2008-11-12 Hel, Pouveer, hoe water my bek darem nou. Erger as 'n brak inne sielkunde-eksperiment. Ek verstaan nogal hoekom die Groot Loopmaag so knorrig is virrie hoener. Wag nog self vir my vies om te sak. Maar virre ete soos daai sal ek ...

Bokomo-brekfisbrief; 12/11/08: Rynard, Melt en lui-perde

LitNet 2008-11-12 Daar het jy dit nou, Rynard, as ons nie die firkin diere vreet nie, ry ons hulle. Ai!! Die boosheid van sommige SêNetters.Ek is saam met jou bly olifante kan nie vlieg nie; dink net hoe sou ons motors se windskerm gelyk het na ...

Bokomo-brekfisbrief; 11/11/08: Opruiming by die kampong

LitNet 2008-11-10 Dis drie uur in die oggend toe ons die mynkampong met meer as 'n duisend betreders en onwettige immigrante aanvat. Georganiseerde chaos. Polisiemanne en weermaglede skouer aan skouer. Spykerbekke wat verwoed tjank-blaf. ...

Bokomo-brekfisbrief; 10/11/08: Hoekom die kabaal oor Obama?

LitNet 2008-11-07 Ek sien iewers word Obama beskryf as "die nuwe Kennedy". Liberale Amerikaners se obsessie met JFK was nog altyd vir my effens vreemd. Daar is die romantiek van sy voortydige dood, sy teenwoordigheid in ʼn era van ...

Bokomo-brekfisbrief; 09/11/08: Klaarstroom

LitNet 2008-11-07 Op 'n kronkelpad vanaf Beaufort-Wes ry ek ingedagte, oppad na 'n welverdiende vakansie iewers aan die Tuinroete of waar die pad ookal heen lei. Omtrent 'n uur nadat ek die MegaWimpy koffie van Gert Vlok Nel se verlore liefde ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/11/08: Stemme uit die graf

LitNet 2008-11-07 Dit is vroegoggend, steeds skemer. Die kampvuur smeul nog van die oggendtakkies wat weer lewe daarin geblaas het. Koffievuur. Die manne staan in 'n kring en Botes lees uit sy sakbybel. Sy stem dra helder in die oggendlug."Al ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/11/08: Bom op Inhambane

LitNet 2008-11-06 Na ʼn wonderlike vakansie in tropiese Mosambiek sit ons die middag op Inhambane se lughawe vir die enigste vliegtuig en wag. Dis warm en mens se asem bly so voor jou gesig hang en maak jou neus blink van die sweet. Vir iemand wat ...

Bokomo-brekfisbrief; 05/11/08: Hou jou bek, troep!

LitNet 2008-11-04 Op 5 Januarie 1972 het ek en twee vriende, pas uit matriek, met groot selfvertroue op ons gesigte as nietige troepe op Pretoria-stasie aangemeld vir die epiese reis Potchefstroom toe. Met matriek agter my naam en ʼn rybewys in my ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/11/08: ‘My bittersoet confession'

LitNet 2008-11-03 Ek wil-wil jammer voel vir die meisie. Maar dan lees ek woorde soos "confession", "crazy", "sad", "love", "real", "casual" en "fine". Dan kry ek so ʼn snaakse, ...

Bokomo-brekfisbrief; 03/11/08: Die swart Steinway

LitNet 2008-10-31 Julle sal merk dat ek relatief minder mooi goed oor die manne sê. Sien, my pad het net eenkeer "romanties" met ʼn man gekruis, en vergun my ʼn kort verduideliking.Jare gelede, voordat ek myself in die ...

Bokomo-brekfisbrief; 02/11/08: Hoe om rassisme die hoof te bied

LitNet 2008-10-31 In die vorige bedeling het ek gereeld gespot dat die ergste woorde wat jy in die nuwe Suid-Afrika gaan hoor, is "Hello, I am your new neiba." Maart 2003 hoor ek dieselfde woorde. Langs my trek ʼn Xhosa-dame en haar seun in....

Bokomo-brekfisbrief; 01/11/08: Melt, kreef en 'n renoster

LitNet 2008-10-31 MeltKry jy nie skaam om dié heerlike dis so onbarmhartig aan ons agtergeblewenes in die semi-woestyn te vertoon nie?! (Rynard de Voss het homself sekerlik bedinges toe hy die ‘onskuldige' krefies so ...

Bokomo-brekfisbrief; 31/10/08: Lang girls en "O"

LitNet 2008-10-31 Ek het nou nog ʼn passie vir lang girls, maar somehow skiet my gawes tekort vir hulle. Een aand lank gelede op ʼn bokjol, vang my oog ʼn besondere lang girl. Sy is werklik uitsonderlik mooi, met die allermooiste rooi hare en ...

Bokomo-brekfisbrief; 30/10/08: Kos vir Andries Wolmarans

LitNet 2008-10-29 Dit verbaas my nie dat jou sisteem rebelleer teen die vleis nie. Vleis is ‘n ding wat jy met omsigtigheid moet eet. Ons as mense was nooit bedoel eintlik om vleis te eet nie, maar so met verloop van tyd het dit tog gebeur. As mens jonk is ...

Bokomo-brekfisbrief; 29/10/08: Drie Limericke vir Johann de Lange

LitNet 2008-10-28 Naastenby op dieselfde tema:Nimfomaan Lenie de BeerHet 'n groot orgasme begeerDie stok het ontplofEn sy word toe stofVerdwyn in die substratosfeer'n Spulse jong girl, Sannie Bokwou 'n blits-klits kry met 'n skopSy't heerlik ...

Bokomo-brekfisbrief; 28/10/08: Woorde oor woorde

LitNet 2008-10-27 'n Denkbeeld van 'n geskrewe gedagte. (1)Die vrugbare Afrikaanse baarmoeder het deur die jare geboorte geskenk aan menige groot name in ons taalfamilie. Ek gaan nie hier familiename uitsonder nie (wil nie sommige stamvaders ontstel nie), ...

Bokomo-brekfisbrief; 27/10/08: Kakgate bou met Mavenster, Hompies en Fonnie

LitNet 2008-10-24 Die ou mense het mos nooit gedink dat hul kakgate ooit sou oorloop nie. Water was toe nog ’n ding wat waarde gehad het, nie soos vandag waar ons deur hierdie skaarsste (en mees kosbare) van alle hulpbronne gaan asof dit sommer net gaan ...
Top