Vergeet van dr Jan of tannie Emsie - die briewe op BiegNet is duidelik 'n teken dat daar heelwat paartjies is wat met huweliksprobleme sit, en dalk vonk nodig het om weer die huweliksband 'n tweede asem te gee.
1. Ek begin hier met vrouens, want, hulle is waarskynlik slim en dapper genoeg om stappe te neem om hul huweliksbootjie te red. Van uiterste belang is om die kinders, babatjies, hondjies en katjies, en dalk vissies, ouma en oupa toe te stuur.
Dan begin die regruk-aksie. Mammie gaan koop vir haar 'n mooi rok en sexy onderklere. Bespreek 'n plek in 'n rustige restaurant en vat manlief soontoe. Hier kan sy begin met haar verleidingsrol.
2. Vra vir manlief om te raai watter soort onderklere het sy aan. Of vra hom wat sou hy doen as sy niks aan het nie. Moenie toegee nie. Laat hy werk vir wat hy wil. Speel met hom met woorde en sinne. Laat hy in 'n web vasgevang word.
3. Bespreek by 'n lekker hotel of lodge met 'n ekstra groot bad. Tap water in met lekker badolie. Was mekaar, maar maak dit duidelik - dáár vat is uit. Nadat die was afgehandel is, lei hom om die bos en bind sy hande vas en maak sy mond toe. Dan kan mamma met haar tong en hande met hom speel ... en die maja doen. Hier moet beide man en vrou weet waar die punt van ekstase is en sy maat tot die punt bring en heeltemal onttrek. Wees 'n slet, wees 'n manipuleerder. Dit is alles in jou hande. Haal die doek van sy mond af. Laat hy smeek vir genade. En neem die inisiatief. Moenie wag vir pappa se luste en drange nie. Jy is in beheer.
4. Mans sal ook meer romanties moet wees. Vroue is nie daar vir 'n soentjie, op die bed sit en pomp nie. Maak tyd vir voorspel. Laat jou tong en hande die werk doen. Gebruik speelgoed. Maar waarskynlik die beste skietgoed is krale streel oor dáárdie lekker kolletjie. Moenie inspring omdat sy nat word nie. Wees geduldig.
5. Omdat dit nie meer veilig is nie, bespreek plek in die buitelug (lodge, kamp of so iets). Dan doen julle op die agterste sitplek, oom. En jy sal sien hoe vinnig draf sy deur jou weens vrees dat sy kaalgat gevang kan word.
6. Pappa kan met mamma 'n speletjie speel oor hul wildste drome. Waar elkeen bieg. Vier uit vyf mans sal dit met twee vrouens wil doen. En vier uit ses mans sal wil sien hoe hul vrou dit met 'n ander doedie doen. Laat dit toe.
6 Maak plek vir interessante verkennings. Ander posisies. Laat vroulief die inisiatief neem. Laat sy haarself soos 'n slet gedra. Waardeer haar.
7 Manne, wees bronstig en moenie op die job slaap nie. Doen dit op so 'n manier dat sy smeek vir genade. En tyd om te rus.
En mans, moenie vroulief bevraagteken soos 'n briefskrywer in 'n bekende tydskrif nie. Omdat sy vrou inisiatief geneem het, het hy gedink sy is 'n slet.
En so kan mens vonk in die huwelik sit. En minder vir Bieg skryf.
No sweat!
Yuri


