Bokomo-brekfisbrief; 17/12/08: Kersversiersels vir die SêNetters

  • 0

 

 

Die engeltjies, kastig so vroom,
besmeer hulle vlerkies met room.

Hul straf is maar swaar:
Moet een maal 'n jaar

Vir Krismis gaan hang aan 'n boom.

(Sensitiewe Sê-ers moet asseblief tog nie die laaste reëltjie verkeerd vertolk nie!!)

'n Geseënde Kersfees vol vreugde vir julle almal!

Hartlike groete

Ellen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top