Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
LitNet2010-10-08
Oom Paul is vanoggend ontstig. Rewolusie hang swaar in die lug. Hoogverraad sou hy kon op sy duim sweer. Dit is erger as Oktober 1899 toe die Britte hier kom baklei het …
Omsy gemoed te sus, stap oom Paul na sy Bobby van ...
LitNet2010-10-08
uiteraard is Mens meesal bedaard, skat Mens elk’ geleentheid na waard’, word meeste deur intuïsie, instink, gelei, Stryd om Gewete-herwinning noggie verby
moet Mens nog vele tekortkomings ontbeer, Lewe Een vir baie klaar te veel, ...
LitNet2010-10-07
En so saal ek toe uiteindelik die wilde (yster)perd op! Ek en manlief, geïnspireer deur Charly (Boorman) en Ewan (McGregor), pak een tour door Afrika aan. Die feit dat ek hier skryf is wel genoeg bewyse dat ek dit oorleef het, maar ...
LitNet2010-10-06
In die natuurwetenskappe word gespesialiseerde of vakterme dikwels gebruik om dubbel- of meersinnigheid te vermy. Indie sosiale en geesteswetenskappe/humaniora word meesal van alledaagse terme gebruik gemaak. Ditis gevolglik nodig om ...
LitNet2010-10-05
Het hom maar so leer ken: Ou Boelie. Altyd op sy dikwiel op pad iewers heen. Die staat het hom mal verklaar maar hy was so normaal soos enigeen van ons ... Ra Mavenster het beduie dat Boelie doerie jare al die stelsel een voor was. Lank voor die ...
LitNet2010-10-04
PlaasJaap, Bobbejaanboer en Oud-Olifantshoeker het my weer laat dink aan 'n hele paar jaar gelede. Mens vergeet mos van die lekker en die swaar wat jy gehad het as kind, totdat iemand die geheue weer bietjie losskud. PlaasJaap het dit reggekry. Ek ...
LitNet2010-10-01
Ons lewe begin onder 'n kombuistafel waarop alle voedsel voorberei word. Dit was so voor Noag, sal op die dag van die wederkoms ook so wees. In die plaaskombuis loop astrante werfhoenders op die klipvloer en krummels soek terwyl babas lekbekkend ...
LitNet2010-10-01
Snaaks hoe vinnig die tyd omvlieg as mens nie oplet nie. Sit en kyk so met die boekedinge deur hoe 'n jongeling nou tot hiperster gevorder het so terwyl sy eie pa lank reeds daar is. En ek sit en dink terug aan die aand toe hy gemaak is. Doer in ...
LitNet2010-10-01
Ons het suksesvol deur die dal van doodskaduwee beweeg en bevind ons tans in Khartoum in Soedan.
Ons verblyf in Aswan in Egipte het redelik lank uitgerek omdat die veerboot tussen ...
Jan Rap2010-10-01Auntie Schwartz, Francois can’t lose his cool on account of the fact that he is constantly without his cool. Every letter he writes he comes out punchin’ – a kickin’ an’ a screamin’ an’ a foamin’ at ...
LitNet2010-09-30
as jy jou geskiedenis vergeet’t, toetentaal uit pas met wie jy was, as jou kultuur bestaan uit ‘n braaivuur, Simba tjips, Stellenbosch wyn, Nuweland bier, jou tjops lustig, luidrugtig op kole sing, ...
LitNet2010-09-29
Lang John lê al 'n ruk onder die kluite maar oor sy "wedervaringe" word daar nog dikwels gepraat. Dit vat nie lank voor iemand wat bekend is met hom vorendag kom met 'n: "Onthou jy nog die tyd toe Lang John dit of dat aangevang het" nie. En ...
LitNet2010-09-28
Subtitel: Afrikaanse bedelaarskultuur. Ek het myse kleintyd in die bos spandeer. Volgens Pa-HJ effens willerig grootgeword. Kyk ek na ‘n “survival” program. Die bosbewoner fluister in die mikrofoon, werskaf met sy mesapparaat, ...
LitNet2010-09-27
... en ek wasvan middel'71-'73 pêlle en kollegas. Ek wasvroeg in die twintigs en hy so 'n jaar of drie ouer. Ons het daar in Skinnerstraat Pta in 'n staatsgehuurde woonstelblok gebly. Hy het 'n liggroen Datsun 1600 SSS met ...
LitNet2010-09-23
'n Verwysing in Victor Stenger se The new atheism (SêNet, 12 Maart 2010) het my bewus van Ronald Aronson se boek, Living without God: new directions for atheists, agnostics, secularists and the undecided(Berkeley: Counterpoint, 2008, ...
LitNet2010-09-23
Suid-Afrika is tereg geskok en geskud deur die wildbaas-stropery. 'n Gepaste gebed vir ons almal is dié van Krister Sterndahl (Gebed uit vroeg-Christelike kerk, Wêreldraad van kerke,Cum Boeke: Ernst Conradie): Come Holy ...
LitNet2010-09-23
sou’k’t deegliker kon beskryf, beter uitdrukking aan emosie kon gee, was daar in vers maar net bietjie meer lyf, op pad na proteskunde nog ‘n halwe tree van rewolusie weet meerderheid veel min, NDR nie juis gesinsgesprekspunt ...
LitNet2010-09-23
Dis fokken moeilik om heeldag te sit en woorde op ‘n skerm te laat verskyn. Ja, regtig. As jy my nie glo nie gaan sit voor jou rekenaar en skryf vir my 1 000 woorde oor die sekslewe van ‘n hommelby. Nie so maklik nie, is dit?
Vir die ...
LitNet2010-09-22
als is oulik uitgewerk, vooraf, beplan tot in besonderheid, ragfyn, weet Mens nog min van Hiernamaals, besef nietemin: opspraakwekkend’ denke, al is’t ook sogenaamd imposant, imponerend, loop denklyn, basis daarvan, ...
LitNet2010-09-21
Met 'n sigaret in die een hand en 'n whisky in die ander sit ek en kyk na die foto. Dit voel soos gister wat ons daar gestaan het, met die see agter ons. Hand-ommie-lyf, skoon skeel van verlief wees. Maar dis amper 'n duisend jaar terug, of so ...