SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Bokomo-brekfisbrief; 10/12/2010: 'n Vlooi, die liefde en 'n bottel whisky

LitNet 2010-12-09 Voor enigiemand dink dat ek die kluts kwytgeraak het. Ja ek kan sentimeel raak. So met die nersderm langs. Sien, ’n bosluis het my gebyt. Nee, dit maak nie saak wáár die dêm ding my gebyt het nie. Magtag. In alle geval ...

Bokomo-brekfisbrief; 09/12/2010: Boeke vir kindertjies

LitNet 2010-12-08 Ek lees dat die meerderheid kindertjies in hierdie land van ons nie eintlik kan lees nie. Daar is ’n skreiende tekort aan leesstof beskikbaar veral vir die plattelandse kinders. Ek behoort aan ’n boekklub en ons dames het besluit ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/12/2010: Die wonderlike, ongelooflike avontuur

LitNet 2010-12-07 Verlede jaar in April is die man en vrou vanaf Knysna via die Prins Alfredpas op pad na Uniondale. Hulle het stilgehou en die vrou het pas vir oulaas 'n Podocarpus falcatus, beter bekend as 'n kalander, 'n drukkie gegee. Die boom is meer as 650 ...

Bokomo-brekfisbrief; 07/12/2010: Beklee jouself volgens liggaamsbou, nie ouderdom nie

LitNet 2010-12-06 Die polemiek oor kleredrag en ouderdom hier op LitNet, het betrekking. Daar is diegene wat glo jy moet klere dra in lyn met jou ouderdom. Die “trend setters” blyk anders te dink. Kyk na enige modetydskrif, en jy sal vind oud en jonk ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/12/2010: Graffiti

LitNet 2010-12-03 Sit en wonder, hier waar "kuns" teen mure (gekke en dwase skryf hul name op deure en glase) half aan't uitsterf is: Wat het geword van behoorlike graffiti? Nee, nie die tipiese Kaapse "jou ma se ..." nie. Behoorlike proteskuns teen mure en ...

Bokomo-brekfisbrief; 05/12/2010: Pille en my vrind J (bieg)(L)

LitNet 2010-12-03 Sit en gesels met my vrind oor die kuber en hy vertel hoe hy verlang na ons hier in Wonderland. Die waters waar hy moet duik is warm en baie blou en die Arabiere betaal goed, al is dit vrek warm as jy uitkom en al mag jy nie eens ʼn koue bier ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/12/2010: Ouderdomsgekkigheite

LitNet 2010-12-03 Ouderdomsgekkigheite Ek stem heelhartig met Geitjie saam oor mense wat nie volgens hul ouderdomme optree en aantrek nie. Daar is niks so kommin soos Mammie wat 'n "p....iepelmit" (minirokkie) aanhet en soos kleinsus probeer aantrek nie. Gooi ...

Bokomo-brekfisbrief; 03/12/2010: Johan Wiese en musiek 2

LitNet 2010-12-02 Johan Nee, dalk het ons musiekgewys meer in gemeen as wat op die oog af so mag blyk. Die 50’s se musiek is bepaald ook vir my ʼn mylpaal, want dit is ook die tyd van die bop, twist en rock-n-roll. Die musiek van daardie era is meestal ...

Bokomo-brekfisbrief; 02/12/2010: Kobus - Pille en skildkliere

LitNet 2010-12-01 Beste Kobus, Ek bedank jou vir die opregte navraag aanrakende my skildklier. Kyk, op my ouderdom is ʼn ooraktiewe skildklier eintlik maar ʼn vulletjie vergeleke met die ander pyne en ellendes waarmee mens opgeskeep moet sit. Ek is na dese van ...

Bokomo-brekfisbrief; 01/12/2010: Dankie Francois

LitNet 2010-11-30 Hierdie jaar sal ek met my voorkop plat op die aarde en my arms voor my uitgestryk, aan elke hart wat in die slag van Bloedrivier gestryd het, in my hart voor God bring. Ek sal bid dat Hy ons almal sal vergewe. Ek sal my hele Katinka Heyns en ...

Bokomo-brekfisbrief; 30/11/2010: Wie is die Nuwe Afrikaner? Tien Gedagtes ...

LitNet 2010-11-29 1 – Bloedrivier is banaal. Jy vier eerder Isandlhwana saam met die Zoeloes. 2 – Jy giggel vir meeste spook- en sprokie-stories in die Bybel, behalwe nou waar dit te dik raak vir ʼn daalder, en TE gruwelik ... dan gril jy ... jy ...

Bokomo-brekfisbrief; 29/11/2010: Laaste dag

LitNet 2010-11-26 As jy nou uitvind jy het nog 24 uur op hierdie aarde, wat sal jy eerste doen? Tot watter uiterstes sal jy gaan om jou laaste dag ʼn belewenis te maak? Wie sal jy bel? Waarheen sal jy gaan? Wat sal jy wens jou laaste daad moet wees? Wie wil jy ...

Bokomo-brekfisbrief; 27/11/2010: Grenskruisings in Afrika vir FW

LitNet 2010-11-26 Dagsê Francois Dankie, vir die stukkie oor die reisigers wat in Brasilië gestrand geraak het. Iemand het vir my in ʼn e-pos daarvan vertel en dit was baie interessant om die koerantberig te lees. In ons omswerwinge is ons ...

Bokomo-brekfisbrief; 26/11/2010: My buurman

LitNet 2010-11-25 Noudat FW my in sy dronkenskap beskuldig het dat ek swartes haat, stuur ek toe vir my buurman ’n e-pos en vra hom sy mening. So bel hy my terug en kan nie ophou lag nie. En dit laat my toe dink dat ek ons huisgesinne se vriendskap kan ...

Bokomo-brekfisbrief; 25/11/2010: Ek het hulle omsingel generaal ... (Vervolg op ''Vrouekrygers'')

LitNet 2010-11-24 Daar is 'n skietstilstand in my huis. Die bulhonde steek al (huiwerig) hulle plat bekke by die kantoordeur uit, maar ek is meer versigtig. Die geskiedenis het geleer dat skietstilstande dikwels die voorloper is van groter ellende. Ek wag dat ...

Bokomo-brekfisbrief; 24/11/2010: Eenvoud

LitNet 2010-11-23 Ons is pas terug van 'n wonderlike toer na Kaokoland, in die Noordweste van Namibië. Dit was net ek, manlief en 'n toergids, gebore en getoë in Namibië. Op ons hele reis het ons net drie motors teëgekom en die gids was elke ...

Bokomo-brekfisbrief; 23/11/2010: Beide geslagte mag hul name gat maak

LitNet 2010-11-22 Enige iemand wat my skrywes lees, sal besef dat ek 'n hele paar broertjies dood het aan politieke korrektheid. Nietemin voel ek myself genoop om as man kapsie te maak teen hierdie opskrif. Die opskrif van bostaandespeel op die woord ...

Bokomo-brekfisbrief; 22/11/2010: staat van Hoop

LitNet 2010-11-19 bestaan ons in ’n stad van ons eie, Moederstad, Hartstad, Oorsprong, byeenkoms-, bergberaad-, Parlements-, kgotla-stad, veilige hawe, skuiling, bres, teen “Duiwelspiek” se drosterdissipels, teen “ras”, ...

Bokomo-brekfisbrief; 21/11/2010: Hartbeespoortdam

LitNet 2010-11-19 ’n Driebal boepense dobber tussen sandkuile en setperke. Die dam herinner aan Sjina se see. Rastas stormloop reisigers vanuit die pisreuk van die kraftmark en resiteer ’n spyskaart dwelms. Wie volg die bohaai as die singer net ...

Bokomo-brekfisbrief; 20/11/2010: Verloor gewig ...

LitNet 2010-11-19 Liewe SêNetters Hier is 'n wonderlike eetplan vir dié wat sukkel met hulle gewig. Dit het 'n ruk gelede oor die Internet hier aangesweef gekom. Hoe om 20kg in een week te verloor! Maandag: Ontbyt: Halwe koppie flou tee Middag: ...
Top