Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
LitNet2011-01-14
Reusedwerg se brief het my herinner aan Monty Python se skets by name Four Yorkshiremen. Menere Cleese, Idle en kie spog met hoe arm hulle was kleintyd, iets soos: "We used to live in a shoebox in the middle of the road."
Dit is natuurlik vandag ...
LitNet2011-01-14
Rondrits: slender withoute in opdrifsels gerok- Hokaai! Die aarde sluk die wieg van die mensdom in, Afonder sleur die sleep van ’n reëngodin. Daar’s ’n surplus tragedies aan afvlerkvoëltjies wat dit betreur of volbring
...
LitNet2011-01-13
My broer vertel my hy het op ’n tyd in Windhoek ’n bastervrou as sekretaresse gehad. Ja, hulle wil so op hul ras genoem word. Sy het baie dikwels met ’n blou oog of snywond by die werk opgedaag, want haar man, asook haar broer, ...
LitNet2011-01-12
Dit was nogal snaaks om te verneem dat Maggie se wederhelfte na haar Engels as Eliza Doolittle-agtig verwys! Ek het al vele beskrywings na Engels-gestremde Afrikaners gehoor, maar dit is nogal ’n nuutjie! Ek en ’n spul vriende het ...
LitNet2011-01-11
Hierdie stukkie moes ek dalk eerder gestuur het voor die vakansie. Dalk sou dit iemand beïnvloed het om sy/haar vakansie te geniet van dag een af en om die reis na die see of binneland ook te geniet en nie te sien as ’n stuk dooie ...
LitNet2011-01-10
Jy weet mos maar hoe dit gaan as jy by ’n drankwinkel in- of uitstap. Alewig is daar ’n rondhanger wat jou sleeptong voorkeer vir kleingeld. Mens gee liewer nie want jy weet waar die geld heengaan en buitendien: Allpay gee sommer ...
LitNet2011-01-07
Hi Dina
Ek is bly jy is so gelukkig met jou Kersgeskenk. Die dingetjie is baie cute. My dogtertjie het so maand terug besluit sy soek ’n troeteldier. Ma wil ’n hamster kry of ’n puppy of ’n kat. Ek soek nie ’n ...
LitNet2011-01-07
Dit was ’n plesier om deur die stil strate van Johannesburg en Pretoria terug huis toe te ry.
Die bossies en gras op die sypaadjie oorkant ons is so hoog dat ’n leeu daar kan skuil.
Na ’n middagslapie het ons motors in die ...
LitNet2011-01-07
Dis stil ... Daardie vakansietyd-is-verby-stilte wat neerdaal wanneer die laaste tranerige koebaai gesê is, die laaste gas gery het, en die laaste koppie gewas en weggepak is. Weliswaar het ons hierdie jaar meer van die kuierwerk gedoen. ...
LitNet2011-01-06
My oorlede ou moeder (1910-2001) het ’n hele aantal sêgoed gehad wat sy soms gebruik het. Daar was ook ’n versie wat ek darem nog min of meer onthou, wat sy seker op skool in Sub A (graad 1) geleer het. Dit is in Hollands, want ...
LitNet2011-01-05
So ’n ruk gelede staan en gesels ons eendag en sonder dat ek kan onthou hoe dit gekom het, praat ons van arm mense. Hier word bedoel arm en nie sukkelaars, slonskouse en slordige mense nie. Net mense wat arm is en ordentlik daarby. En net ...
LitNet2011-01-04
Aangesien ons in ’n siek en onvolmaakte wêreld bly, is ek realisties en is my wense vir 2011 net die volgende:
Minder haat en nyd.
Minder wreedaardige moorde, kapings en rooftogte.
Minder kindermishandeling, molestering en ...
LitNet2010-12-23
Onder die dak van ons huis is ’n mossienes wat al ’n hele paar seisoene deur dieselfde paartjie gebruik word. Waar ander mense met mag en mening die neste verwyder en gate toestop, ongeag of daar kleingoed in die nessie sit en vergaan ...
LitNet2010-12-22
Hier op die lessenaar staan ’n klein moderne keramiekpoppie met groot plat voete. Sy eienaardige gevreetjie fassineer jou, die ogies is kraletjies wat rond beweeg, maar is bo-op die kop geplaas, sodat hulle nét boontoe kan kyk. Saam ...
LitNet2010-12-21
Ek sukkel al ’n heel lange tyd met ’n paar ekstra strategies geplaaste rolletjies. Noem dit muffin tops of gerysde deeg net wat jy wil maar dit is botweg gestel, sommer net vet.
Hoe dit ook al sy ... Feit bly staan ek is oorgewig! Ek ...
LitNet2010-12-20
Hier volg ’n paar los gedagtes oor my herinneringe aan Grootfontein, maar ook enkele gedagtes oor Tsumeb.
In Desember 1979 verlaat ek Kaapstad, waar ek gebore is, en gaan vestig my in Pretoria.
Dit het so gebeur: Gedurende September van ...
LitNet2010-12-17
só onder baasskap, slawerny, apartheid,
só onder die ferm bestuur van kolonis,
só onder segregasie, afsonderlikheid,
groei ek toe, van tong tot tong,
onder baas se patri-oerdrang uit,
onder ounooi se matri-aanvaarding in,
...
LitNet2010-12-17Jisou, hoekom is mans so kompeterend? Alles ontaard altyd in ’n kompetisie. Ek kan nog soort van verstaan met die sport. Die hele doel daarvan, sovêr ek kan aflei, is om te check wie die vinnigste, grootste, sterkste, slimste is (hoewel ...
LitNet2010-12-17Dis soos ’n baba wat leer praat.
Eers vorm die vokale in jou mond, dan sit jy ’n konsonant of twee vooraan die vokaal en kry so per ongeluk ’n woord uit. Later is jy braaf genoeg om ’n regte woord te sê en jy kan wys ...
LitNet2010-12-15
Gisteroggend vang my oog die ousie wat in die glasbak met die soutsnoek rondkrap. Vir die wat dit nie ken nie, dit is nie die fancy gerookte snoek wat ’n mens in daai oranje boksies koop nie. Nee, hierdie is rou, grof gesoute snoek, wat in ...