SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Bokomo-brekfisbrief; 05/02/2011: Wat is 'n e-reader in Afrikaans?

LitNet 2011-02-04 Vrydag op pad Johannesburg toe, het ek ’n bespreking gehoor oor die vrystelling van die iPad in Suid-Afrika. Ek het vreeslik geskimp vir een, maar my familie wat almal een begeer, dink nie my tegnologiese vaardighede regverdig so ’n ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/02/2011: Afrikaaps

LitNet 2011-02-03 Afrikaans het ’n toekoms in die land. Dit is spekvet en gesond. Soos Mike van Graan so ’n jaar of wat al opgemerk het – wat is daar te kla oor Afrikaans. Boeke en koerante word in die taal publiseer, daar is webwerwe, kunsfeeste ...

Bokomo-brekfisbrief; 03/02/2011: Vir Jaco Fourie oor sy taalevolusie

LitNet 2011-02-02 Hallo Jaco Dit is jammer dat jy dink dat ek aggressief was; daar is geen rede daarvoor nie want jy was nog altyd ordentlik. Ek was miskien ongeduldig maar verstaan asseblief my posisie: Hier sit ek, Jan Rap, die gewone alledaagse Afrikaanse man ...

Bokomo-brekfisbrief; 02/02/2011: Rou vis, Jouga en Taaiboks

LitNet 2011-02-01 Sedert my kinders na Nieu-Seeland verhuis het, het my lewe nogal ’n ander rigting ingeslaan. Ek het skielik meer tyd vir myself, en dan ook vir vriendinne wat ek in die verlede maar min gesien het. Nou is dit ’n weeklikse gekoek en ...

Bokomo-brekfisbrief; 01/02/2011: Advokate en strippers en wyn en kurwes en nog wat

LitNet 2011-01-31 So sit ons en teug na ’n lang dag se mark hou en wonder of die note in die blikkie die moeite werd is vir die kostes aangegaan en jy beraam alreeds planne om te verduidelik wat jy gaan sê aan jou boekhouer. Maar Paul Marais se beste ...

Bokomo-brekfisbrief; 31/01/2011: Afrikaners vir Jan Rap

LitNet 2011-01-28 Dagsê Jan Rap Ek het jou skrywe aan Raed-na-Gael oor sy dwepery met Engels baie geniet. Jy raak ’n paar belangrike punte aan wat baie geldig is. Ek dink nie jy moet jou veel steur aan Raed-na-Gael se teregwysings nie, want ons het ...

Bokomo-brekfisbrief; 30/01/2011: Agbaarheid (vir almal) ...

LitNet 2011-01-28 In duplo William Shakespeare het in sy spel Richard II, die volgende bekende woorde in Thomas Mowbray se mond tydens betoog met Koning Richard II se nefie geplaas: Mine honour is my life, both grow in one. Take honour from me, and my life is ...

Bokomo-brekfisbrief; 29/01/2011: Cornelius, gelukkig ...

LitNet 2011-01-28 ... vind die belangrikste deel van ’n kind se opvoeding by die huis plaas. Dit wat ’n mens nodig het om ’n suksesvolle, gelukkige mens te word, word selde in die skool geleer. Dinge soos ’n liefde vir lees en die natuur, ...

Bokomo-brekfisbrief; 28/01/2011: Twee huisvrouens se onderonsie met Murphy's Law

LitNet 2011-01-27 Vir die eerste keer in ’n jaar besluit ek en my boesemvriendin om te gaan fliek. Ons trek toe vanoggend hier weg in slegs ’n ligte motreëntjie, wat skaars ’n ruitveër regverdig. Pretoria is in ons fisier ... lekker ...

Bokomo-brekfisbrief; 27/01/2011: Wiskunde-onderrig en om buite die boks te dink

LitNet 2011-01-26 Die vraag wat ek myself baie dikwels vra is watter tipe onderwyser is ’n goeie wiskunde onnie. My dogter en ander slim kinders kies snaaks genoeg die kwaaiste onderwyser. Die tipe mens wat nooit smile nie en die kinders mag nie piep terwyl ...

Bokomo-brekfisbrief; 26/01/2011: Tikkies verklaarde onkruid

LitNet 2011-01-25 (Vrydag) Op die hv Kwartel en Ceres is die oorblyfsels van ‘n wattel. ‘n Dooie grys stomp wat verbrokkel onder die son. Die einste akasia was eens die trapleer tot ‘n droomuitsig in my woonbuurt. In die vêrte meander die ...

Bokomo-brekfisbrief; 25/01/2011: Kultuur aangewend as spektakel

LitNet 2011-01-24 Met ons onlangse besoek aan Kaokoland, waaroor ek reeds geskryf het, het ek diep nagedink oor hoe nuuskierige toeriste ander mense se waardigheid kan aantas. Ons het byvoorbeeld besoek gaan aflê by ’n Himba-kraal by Purros, diep in ...

Bokomo-brekfisbrief; 24/01/2011: Afrikaans, is dit ons erns?

LitNet 2011-01-21 Jan Rap het mooi begin met sy stukkie oor die erns van Afrikaans, maar toe raak hy platvloers en maak my die donner in. Was dit vir hom nodig om die mooi taal met platvloersheid te besmet? Is dit nie dalk waar die fout by meeste van ons lê ...

Bokomo-brekfisbrief; 23/01/2011: (Wan) Persepsies

LitNet 2011-01-21 Maandag staan ek op OR Tambo Internasionaal by die sigaretafdeling van die “Duty Free”-winkel. Ek was reeds daar maar hulle het nie Chesterfield verkoop nie. Het toe na die Cosmic Candy-winkel geloop om te koop, maar hulle vra R35 ...

Bokomo-brekfisbrief; 22/01/2011: Diep teleurgesteld in Pouveer

LitNet 2011-01-21 Geagte Pouveer Vir iemand wat van alles weet wat hier op SêNet aangaan gaan dit die verstand te bowe dat jy versuim het om te noem wat Oom Daan en Tant Alie alles daar agter die kraalmuur aanvang. En dit, liewe Pouveer, het niks met silwer ...

Bokomo-brekfisbrief; 21/01/2011: 'n Silwer sigaartjie vir Papkop

LitNet 2011-01-20 Heito, Papkop! Ek is skoon van my voete geslaan deur jou gulde verwelkoming! Miskien moet ons weer ’n slag met die Silwer Sigaar ’n ekspedisie onderneem. Ek het net vanoggend ontdek dat Meneer Suikerberg van die gesigboek-faam ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/01/2011: 'n Knap meisie

LitNet 2011-01-19 Ofskoon ek eNuus ’n bietjie lig in die broek vind, dink ek dat Emma de Villiers ’n knap meisie is met buitengewone talent. Sy is duidelik ’n steunpilaar wat haar sout voor en agter die kamera werd is. Ek sal so ver gaan deur ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/01/2011: Aanskaffing van 'n toy boy

LitNet 2011-01-18 Daar is stories en gerugte in die rondte van ’n dame wat blykbaar ’n toy boy aangeskaf het. Nou die saak staan so: Ek is min of meer dieselfde ouderdom as die dame maar definitief nie in dieselfde geldklas nie. As ek nou sou besluit ...

Bokomo-brekfisbrief; 18/01/2011: Ek stem saam met Swaeltjie …

LitNet 2011-01-17 … se opskrif van haar brief “Afrikaners ondermyn Afrikaans”. Die brief self, waarin sy, lyk dit my, beweer Afrikaners ondermyn hulle taal deur wyn te suip, kan ek nou nie heeltemal mee saamstem nie; ek weet nie hoe sy die ...

Bokomo-brekfisbrief; 17/01/2011: Yuri se nostalgie-wolke skitter van Diamonds

LitNet 2011-01-14 Ek het heerlik geskater oor Yurie se lakonieke nostalgie-trip oor die groot hero van ons jeug. Diep songs. "Jonathan Livingston Seagull" dra steeds my siel op die vleuels van die winde. Ag, en "Cracklin' Rosie", "Porcupine Pie", "Play Me", "Sweet ...
Top