SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Bokomo-brekfisbrief; 24/02/2011: Loopdop - Profetiese redes

LitNet 2011-02-23 "640K ought to be enough for anybody." (Bill Gates 1981) Ter wille van agtergrond: Die maandelikse braaiery op my agterstoep. "(Hik) Ek (hik) sheg nou vi-jou (hik) hie-komme-deng ... " Vuil Piet se tong sleep ’n brannewynsleep om die spasies ...

Bokomo-brekfisbrief; 23/02/2011: Een van daardie dae - nog meer

LitNet 2011-02-22 Nadat ek reeds my brief aangestuur het, was dit nog nie die einde van my dierbare Donderdag nie! Twee duiwe wat gereeld my hondjie se kosbak in die kombuis takel, (dis nou wanneer die agterdeur oopstaan) het geskrik toe ek skielik op hulle afkom....

Bokomo-brekfisbrief; 22/02/2011: Gaan uitgewers, boekwinkels en die boek oorleef?

LitNet 2011-02-21 Australië se reuse boekwinkel Angus and Robertson is onder administrasie geplaas. Lees: Bankkrot. Twee sustersgroepe, Borders en Whittcoulls in Nieu-Seeland, is ook onderdeur. A&R het 260 takke in Australië met ongeveer 2600 ...

Bokomo-brekfisbrief; 21/02/2011: Een van daardie dae!

LitNet 2011-02-18 Vandag was een van daardie dae! Vroegoggend wemel ons stil straatjie van de motors en paneelwaens. Dis die voorspan van ’n TV-advertensiemaatskappy wat ’n oefenlopie kom doen. Môre gaan hulle van sesuur die oggend tot elfuur die ...

Bokomo-brekfisbrief; 20/02/2011: Suidland?

LitNet 2011-02-18 Babs vertel vir my annerdag van die naweek wat hy in die bosse en berge moes spandeer. Koud en nat en sonder kos en min water. Hy vloek dik stukke want hier in Oesterland is spoorsnyers mos skaars en as hulle iemand soek wat weet hoe ’n ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/02/2011: Jojo en Yalo

LitNet 2011-02-18 Vir die wat weet en koerantspotprente gevolg het, was Jojo ’n uiters humoristiese karakter in The World as spotprent-karakter. Ofskoon The Sowetan die tradisie van Jojo voortgesit het, het die nimlike ou man stilletjies gesterf. JoJo was ...

Bokomo-brekfisbrief; 18/02/2011: Ware Suid-Afrikaners - Nedine Blom

LitNet 2011-02-17 Nedine het my verstom. Op een van OneGospel se programme (dit was iewers verlede jaar) verskyn sy waar sy haar top tien gospelliedjies kon kies. My verbasing was groot oor haar kennis van swart gospel-kunstenaars en hul liedjies. Seker so drie of ...

Bokomo-brekfisbrief; 17/02/2011: Athos

LitNet 2011-02-16 Vra hom ander aand hoe lank hy al hier in Oesterland is en hy praat met sy swaar Griekse aksent: "Don know, too long ago ..." Groot man, altyd soos die stereotipiese Griek aangetrek: Swaar kettings om die nek en arms en dalk om ander plekke ook. ...

Bokomo-brekfisbrief; 16/02/2011: Die wonder van Afrikaans!

LitNet 2011-02-15 Dagsê Jan. Dankie vir die regstelling ivm die outeur van “Engels, Engels, orals Engels”, nl Hoogenhout, en nie Langenhoven nie. Ek het kortpad gevat en staat gemaak op my gebrekkige geheue. ’n Paar veralgemenings in jou ...

Bokomo-brekfisbrief; 15/02/2011: Haka en gesange by rugby

LitNet 2011-02-14 Geagte Webvoet Iets van ’n heel ander aard as godsdiens en politiek. Ek het onlangs in ’n brief aan een van die Afrikaanse koerante ’n opinie oor twee nie-rugbysake uitgespreek, maar omdat ek blykbaar die status van persona non ...

Bokomo-brekfisbrief; 14/02/2011: Vrae oor Gauteng se tolpaaie

LitNet 2011-02-11 Vergeet van die debat rondom tolgelde, tolpaaie en die hele pad-warboel in Gauteng. Die vraag is of die hele ontwikkeling moontlik tot ’n nuwe demografie in Pretoria kan lei. Sal jong getroude paartjies met nuwe oë kyk na woonbuurte ...

Bokomo-brekfisbrief; 13/02/2011: "˜n Woordelike staptog terug - Steeds spoorloos

LitNet 2011-02-11 Heelwat jare later bedink ek weer my rede hoekom ek destyds op SêNet begin skrywe het. Diegene wat my ken, weet dat Engels my huistaal is. Ek het destyds stadig maar seker in Afrikaans begin skrywe, in die hoop dat ek darem bietjie van my ...

Bokomo-brekfisbrief; 12/02/2011: Engels, Engels oral Engels (C P Hoogenhout) vir Jaco Fourie (en Yuri sommer ook)

LitNet 2011-02-11 Gegroet Jaco Jy vra hoekom dit vir my meer aanvaarbaar is dat woorde uit enige taal behalwe Engels in Afrikaans opgeneem word. Was dit nie logies uit my verduideliking dat Engels geen gevaar loop om deur Afrikaans oorgeneem te word as Engels ...

Bokomo-brekfisbrief; 11/02/2011: Pampoenkoekies

LitNet 2011-02-10 Jy kannie op jou oudag jou klogoete beduie om mooi te loop as jy klaar die voorbeeld gestel het nie. Want dan gaan hulle vir jou beduie: "Ja, maar pa het dan sus of so gemaak." En dan sit jy met jou hanne in jou hare. So het ek vir neef Piet ...

Bokomo-brekfisbrief; 10/02/2011: Die boom se naam is ...

LitNet 2011-02-09 Die winde van verandering het die saad opgetel en daarmee gespeel. Dit het uiteindelik die saad gelos en dit het in vrugbare aarde wortel geskiet. Die saailing was tenger en het baie ontberings oorleef maar dit het uitgehou en aangehou en het ...

Bokomo-brekfisbrief; 09/02/2011: Piet en die Groot Koue

LitNet 2011-02-08 Hierdie is ’n ou storie met vele variasies. Daar iewers in die Kgalagadi is daar ’n groep Boesmans. Vredeliewende spul. Hulle jag nou en dan ’n bokkie en grawe vir uintjies en so. Hol weg vir leeus. En vir volstruise as hulle ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/02/2011: Twee wêrelde

LitNet 2011-02-07 Verlede Donderdag durf ek en manlief Gauteng se vroegoggend-verkeer aan. Die motors beweeg snoet-aan-stert teen ’n slakkepas en kom eindelik effens aan die beweeg op die snelweg. Ons beur deur die malende ystergedoentes (meestal net een of ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/02/2011: Twee wêrelde

LitNet 2011-02-07 Verlede Donderdag durf ek en manlief Gauteng se vroegoggend-verkeer aan. Die motors beweeg snoet-aan-stert teen ’n slakkepas en kom eindelik effens aan die beweeg op die snelweg. Ons beur deur die malende ystergedoentes (meestal net een of ...

Bokomo-brekfisbrief; 07/02/2011: Oom Jan en Oom Jaco oor Die Taal

LitNet 2011-02-04 Ek het laas jaar matriek geskryf en stiedeer nou by die ienieversiteit van Stellenbosch vir my graat en nearly die helfte van my subjects is in Afrikaans. Ek weet nie hoekom almal altyd so wroeg en worry oor Die Taal nie after all almal wat ek ken ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/02/2011: Vroegoggend in die straat

LitNet 2011-02-04 Dit raak nou reeds vroegoggend lig. Hier so van kort na vyf in die oggend is daar al beweging in die straat. Ek is nie ’n vroegopstaner nie, maar was nuuskierig. Klim toe een oggend op my fiets en ry so paar strate op en af om te sien wat in ...
Top