Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
LitNet2011-04-18
Op ’n koue Hoëveldse oggend het ek besluit om my dierbares te trakteer op lekker "winterkos" – geurige beesstert, stampmielies, vars groente en ’n lekker malvapoeding om mee af te sluit – en het ek weereens besef hoe ...
LitNet2011-04-15
Kyk, hierdie dorpie het baie meer boeke as mense. Daar is tienduisende boeke in ’n aantal boekwinkels, tot party versamelstukke is beskikbaar. So, as jy op soek is na ’n spesifieke boek kan jy gerus hier ook navraag doen. Die dorp is ...
LitNet2011-04-15
Beste Klaas
Man, dis mos waarvoor SêNet daar is – sodat ons kan kibbel, stry, mekaar slegsê, debatteer, en struwel. Dis waarom ek en Kobus mekaar so nou en dan aanvat. Dink net watter plesier ons ou spulle aan Maggie verskaf. My ...
LitNet2011-04-15
Daar is drie dinge waaroor ek so by myselwers oor die wêreld wonder:
1. Waar kom al die mense vandaan?
2. Waarheen is hulle almal op pad?
3. Hoekom nooi niemand my saam nie!
Suurlemoen
LitNet2011-04-14
Riana Scheepers ek dink niks minder van jou as voorheen oor jou gruwelike woord nie. Ag natuurlik is dit ’n vieslike woord en ek voel net soos jy daaroor, maar selfs vir my is dit in konteks net eenvoudig soms so snaaks. Per toeval is dit ...
LitNet2011-04-13
Hierdie storie kon eintlik maar op enige van ons ou land se klein plekkies gebeur het. Oral kry jy mos hierdie besondere plaaslike karakters wat ’n groot invloed op hulle gemeenskap gehad het en so ’n man was Johannes Bok. Soos dit ...
LitNet2011-04-12
Onlangs van die wa afgeval? Roep hokaai en kyk wat gebeur. Alvorens jy jouself optel, afstof en die wa probeer inhardloop oorweeg bietjie daardie wa. Hoekom, byvoorbeeld, is die vrag nie genoegsaam beveilig nie? Maar belangriker nog, waarheen ...
LitNet2011-04-11
My naam is Valcro en ek is net agt wekies oud. Ek woon saam met my ouers in ’n kompleks. Ons posseëltuintjie met sy lekker plante is vir my soos die hemel, veral wanneer ek die groen goedjies so uitgrawe, dat jy net grond sien spat. My ...
LitNet2011-04-08 My prediker my hoogleraar in fiksie het my gewaarsku teen vrypostige voëls wat op niksvermoedende koppe kom kak in die skadu & skuilte van bome & inbreek op die orde om nes te skop in ’n strooikop- ...
LitNet2011-04-08 Ek het vandag uitgevind dat die Afrikaans vir ‘n mop, dweil is en ‘n tjop is ‘n kotelet. Gebruik enige iemand OOIT daardie snaakse woorde? Mooi woorde is rondomtalie en kakofonie en lelike woorde is trassie en tros. Ek moet ...
LitNet2011-04-08 In Hanover Park se plaaslike laerskool gryp die snoepie-juffrou ’n raserige seun aan die kraag en marsjeer hom na die hoof se kantoor. Daar gekom kla sy oor die mannetjie se kru en platvloerse taalgebruik. Terug op haar pos vra die hoof ...
LitNet2011-04-07
Verlede week het die Swakoprivier afgekom en sy sandgevulde mond skoon gewas en uitgespoeg in die koue Atlantiese Oseaan. Laatmiddag toe ons vanaf Johannesburg in ons tweede tuisdorp aankom, het elke bekende wat ons raakloop, opgewonde vertel dat ...
LitNet2011-04-06
Gisteroggend werskaf ek hier in die pakkamer en hier kom ek af op Boeta se speelgoedwa waarmee hy kleintyd menige toktokkie, reëngogga, koringkriek, ruspes en selfs bosluise vervoer het. Die wa is agter aan die groen trekker gehaak en dan is ...
LitNet2011-04-05
Sommige van julle sal seker onthou van Beleefd. Dis nou my tuinier. Die een wat deur die Tante platgewetter was.
Beleefd is soos die aanhef van die tien gebooie. Hy saai waar hy nie gemaai het nie. Hy is jaloers en ken nie sy mate nie. Jy ...
LitNet2011-04-04
Die ou mense het mos geglo aan ’n stomp. Nee, nie die soort wat jy in die vuur gooi of voor wie jy in jou onnoselheid neerkniel nie. ’n Stomp, man. Een vir jou kies. Ene wat jy direk by jou "slams"-kontak gekry het. Hy moes hom self ...
LitNet2011-04-01
Mense, met enkele uitsonderings, is soos rekenaars met beperkte vermoëns wat slegs 'n enkele program kan hanteer, naamlik geloof.
Hulle kan daarmee hemel toe vlieg, maar nie na die maan toe nie.
CM
LitNet2011-04-01
As daar nou een ryding in Afrika is wat 'n standbeeld verdien, dan is dit die donkiekar. Mense wat gerieflik lewe het nie 'n idee hóé belangrik so 'n donkiekar is vir 'n man en sy familie wat ver weg in die veld op 'n ...
LitNet2011-04-01
Hier in ons geweste is daar twee tipes bruinbrood. Soms, so sê die mense, was sommige manne liewer vir die bruin- as die witbrood. Loop steeds rond, in hierdie eeu van kwasi-verdraagsaamheid met die stigma wat aan hul kleef. Oor die brood....
LitNet2011-03-31
Daar het jy nou jou susplek gekry. Een volmaakte handbreedte buite begrip. ’n Komma naas die repeterende res. Apart. Nie die kalbas waarin die sorghumbier hande wissel nie maar Afrikaans se heilige graal. ’n Reliek vir stof.
...
LitNet2011-03-30
Sit ek hier en onthou. Ek is geneig om sekere datums te onthou. Die bulhonde lê om my voete en gee nie om nie. Ek is stadig maar verseker besig om gekletter te raak. Dit is waarvoor hulle nie omgee nie. Honde doen dit. Hulle aanvaar jou. ...