Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
LitNet2011-06-02Ons gaan see toe! Séé toe!
Vir ’n plattelandse kind uit die sestigs was dit magic woorde. Die see was ver en net vir “ryk” kinders beskore. Die regering het ’n wonderlike projek gehad daardie jare – die ...
LitNet2011-06-01Die mens stap ’n pad met troeteldiere. Wie onthou nog daardie kleintydse wens vir ’n hondjie, katjie of voëltjie? My eerste troeteldiertjie was ’n oú worshondjie wie se nonna ouetehuis toe moes gaan. Hy was nie gewoond ...
LitNet2011-05-31
Ry nou annerdag in Damarland vir kwaadgeld rond (weet julle hoe mooi is ons land nou?) en daar langs ’n kampvuur hoor ek die storie van ’n ene Oom Awel wat so ’n versigtige man was wat so lekker kon skrik. Niemand het egter ...
LitNet2011-05-30
Beste Bibi
Ek het baie plesier en gestimuleerde (nie gesimuleerde nie) nadenke uit jou resensie geput. Dit is duidelik dat jy nie heeltemal is wat jy eet nie. Of dat jy leef om te eet nie – nie met so ‘n aktiewe kritiese bewuste ...
LitNet2011-05-27
Toe ontvang ek gistermiddag in die pos ’n dik koevert van Nick Taylor af met “Ten thousand feet” en ook sy vele Afrikaanse liedjies van destyds.
Dit was nou lekker luister down memory lane, en so eindig my jare lange soektog na ...
LitNet2011-05-27
aan eie lot oorgelaat
Millennium Drie Mens krities diep in krisis, onkundig oor alles wat oor eeue verloor is, geen kennis van kultuur, geskiedenis, reg, of idee waar Paradys se stokou grenslyne is, hoekom Vader, Skepper, Mens, Eigene Kind, ...
LitNet2011-05-27
Ek herleef (my std 9 – jaar 1), 27 Mei 1948! Buurvrou mrs Milne in Ladysmith Natal word histeries toe Jan Smuts Standerton-setel verloor! (Wennie du Plessis nuwe LV!) Ander buurman oom Gert van Rooyen juig en reel dankbiduur! Vreugdevure ...
LitNet2011-05-26
Soms wens jy die lig wil jou meer genadig wees met ‘n invalshoek wat die hele meganisme wat jy ‘n lewe noem soos ‘n Vermeer vasvang. Jy sien jouself huiwer in ‘n kombuis, ‘n ongewillige rat, dalk tussen pype sonder ...
LitNet2011-05-25
In die oom se lewe het dit skielik aand geword. Hy is darem nog hier en is maar hier rond. Hy wil nie na die radio luister nie. Die platvloersheid en swak Afrikaans irriteer hom. Hy wil ook nie televisie kyk en sien hoe die hordes dans en hoor hoe ...
LitNet2011-05-24
Kom ons speel crooked cowboys.
Daar is baie see vir visse.
So vry soos ’n rookpluim in die lug.
Aan die eetstokkies tel ’n mens die boom.
Daar is baie see vir visse.
Dit staan soos ’n mynskag bo water.
Aan die ...
LitNet2011-05-23
Ek wil graag vir Johannes Comestor bedank vir sy brief oor Gustav Mahler se sterfdag. Ons was ’n paar weke gelede in Ljubljana, Sowenië en het oral in die stad plakkate gesien wat spesiale vierings en opvoerings van Mahler se werke ...
LitNet2011-05-23
Ek wil graag vir Johannes Comestor bedank vir sy brief oor Gustav Mahler se sterfdag. Ons was ’n paar weke gelede in Ljubljana, Sowenië en het oral in die stad plakkate gesien wat spesiale vierings en opvoerings van Mahler se werke ...
LitNet2011-05-20
Hello
Terwyl daar gewag word vir die Comestor se Wittgenstein wat die gewone pad sal loop van alle skrywers en denkers wat die ongeluk het om Comestor se pad te kruis en reduseer word tot die ideologie van Comestor. Nog nooit is so ’n ...
LitNet2011-05-20
Baby, o, my baby,
Maak dit veilig en warm vir my.
By jou volg net die nag op elke dag
en die dag stoot die nag weer opsy.
O, baby, o, my baby,
by jou waar die stil waters vloei,
kan ’n stadige hand se sagte kant
lig uit die ...
LitNet2011-05-20
Ek het met gevegte teen elemente in die Karoo, oor jare lesse geleer. Die grond is goed, maar daar is ’n “suur” wat selfs vel kleur. Al wat die byt uithaal, is om kompos in grond te maak. Ek grou nou vlak slote en vul dit met ...
LitNet2011-05-19
*Dames, moenie die krap-en-koop aand vergeet nie. Dis ook jou kans om van al die onnodige goed in jou huis ontslae te raak. Onthou om jou man saam te bring.
*Die interkerklike vredesberaad is gekanselleer weens sinodale konflik.
*Moenie dat ...
LitNet2011-05-17
Dikwels hoor mens die bewering dat Afrikaans nie sal uitsterf solank mense nog die taal praat nie. Wel, hulle praat hom al klaar nie meer nie:
’n Rugbykommentator sê nou die dag “hierdie wedstryd gaan opleef tot ...
LitNet2011-05-17
(13 Mei 2011)
Kort voor winter in die weide kry bankkrotbosse baard, grashalms dra goue linte en die rante se basterrooibosse gooi saad.
Op die ploeglande hadida vrouens tussen koolkoppe.
In Wessies hou ek stil by Fisherstraat 96 om te vra vir ...
LitNet2011-05-16
Nie dat dit belangrik is nie, maar dit is die jaar 1786. ’n Gesprek met my vriend, die eens priester en nou barrister Jakub Waters, se vader. Die handelaar Petruys Waters. My naam is Guielme Jonas Moot en ek is ’n sizar aan die kollege ...
LitNet2011-05-13
Omdat dit Vrydag die 13de is, voel ek mens kan dalk ’n bietjie humor vir die bygelowiges gee. As jy “ horror movies” gaan ontleed, sal jy ’n paar reëls kry wat jy moet nakom om nie deur die moordenaar met die masker ...