Toe ontvang ek gistermiddag in die pos ’n dik koevert van Nick Taylor af met “Ten thousand feet” en ook sy vele Afrikaanse liedjies van destyds.
Dit was nou lekker luister down memory lane, en so eindig my jare lange soektog na “Ten thousand feet”.
Aan almal wie voorheen gereageer het as hulp na my soeke na die liedjie, sal ek volgende week die liedjie per e-pos aanstuur, en jul beter nie seg: “Maar natuurlik, ek herken dit!”, want jul moes dan my ghitaar weergawe voorheen herken het toe ek nog op soek was na die liedjie!
Dankie
Groete
Pieter


