Ek herleef (my std 9 – jaar 1), 27 Mei 1948! Buurvrou mrs Milne in Ladysmith Natal word histeries toe Jan Smuts Standerton-setel verloor! (Wennie du Plessis nuwe LV!) Ander buurman oom Gert van Rooyen juig en reel dankbiduur! Vreugdevure ontbrand deur land namate NP meerderheid kry! By my vrou se skool, Monument Krugersdorp sou hulle die dag Engels-eksamen skryf en hulle (leerlinge!) dog Engels as skoolvak word nou afgeskaf!
Jan Maarschalk


