Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
LitNet2010-11-24
Daar is 'n skietstilstand in my huis. Die bulhonde steek al (huiwerig) hulle plat bekke by die kantoordeur uit, maar ek is meer versigtig. Die geskiedenis het geleer dat skietstilstande dikwels die voorloper is van groter ellende. Ek wag dat ...
LitNet2010-11-23
Ons is pas terug van 'n wonderlike toer na Kaokoland, in die Noordweste van Namibië. Dit was net ek, manlief en 'n toergids, gebore en getoë in Namibië. Op ons hele reis het ons net drie motors teëgekom en die gids was elke ...
LitNet2010-11-22
Enige iemand wat my skrywes lees, sal besef dat ek 'n hele paar broertjies dood het aan politieke korrektheid. Nietemin voel ek myself genoop om as man kapsie te maak teen hierdie opskrif.
Die opskrif van bostaandespeel op die woord ...
LitNet2010-11-19
bestaan ons in ’n stad van ons eie, Moederstad, Hartstad, Oorsprong, byeenkoms-, bergberaad-, Parlements-, kgotla-stad, veilige hawe, skuiling, bres, teen “Duiwelspiek” se drosterdissipels, teen “ras”, ...
LitNet2010-11-19
’n Driebal boepense dobber tussen sandkuile en setperke. Die dam herinner aan Sjina se see. Rastas stormloop reisigers vanuit die pisreuk van die kraftmark en resiteer ’n spyskaart dwelms. Wie volg die bohaai as die singer net ...
LitNet2010-11-19
Liewe SêNetters
Hier is 'n wonderlike eetplan vir dié wat sukkel met hulle gewig. Dit het 'n ruk gelede oor die Internet hier aangesweef gekom.
Hoe om 20kg in een week te verloor!
Maandag: Ontbyt: Halwe koppie flou tee Middag: ...
LitNet2010-11-19
Ons sê maar Pietertjie, nè?
Pietertjie het hier aangekom met vroutjie en kind in die doeke. Vroutjie met plakkies wat skeef uitgetrap was van baie loop. Kind met doeke wat mens kon sien jare laas bleikmiddel gesien het. Maar ek moet ...
LitNet2010-11-17
Dit was so hier met die draai van die eeu, toe ons op dié plekkie afkom, daar so knus genestel tussen die pragtige wynlandgoed net buitekant Somerset-Wes. Raithby is ’n klein gemeenskappie van bruin mense wat vir hulle ’n eie ...
LitNet2010-11-16
Myse Liefie is op die oorlogspad. So in die algemeen. Dit gaan oor die regering, die bure, die honde en ek. Nie dat dit belangrik is nie, maar ek verduidelik maar hoekom ek hierdie stukkie skrywe.
As sy bedonderd is, vlug ek en die bulhonde ...
LitNet2010-11-15
Na meer as 47 000 kilometers is ons uiteindelik weer terug in Knysna en lyk die meer vir ons selfs mooier as toe ons hier weg is!
Ons laaste skrywe het ons uit Lusaka gestuur vanaf ’n PostNet-internetkafee binne-in ’n splinternuwe ...
LitNet2010-11-13
wis of onwis, kennis of onkunde, solank Mens net nie, Self-minagtend, Self-hatend, Self-destruktiewelik, te werk gaan, opereer, kapitaliseer, hart, siel en gees geweldig te lyf gaan, oorspronklikheid uitwis, vernietig, soos met ...
LitNet2010-11-13
In die huis mengel die koms van die derde kind. Die vrou wens die man dood. Hy vra vir 'n teken.
En die zombie wat eet in die bome het sewe sakke doppruime onder ontydige beeswagters se neuse weggedra.
Die buurman trap die man se ...
LitNet2010-11-13
ongeag Mens se strewe na suiwer mede-Menslikheid, al hunker Mens na volhoubaar Homo Sapiens Kwadraatskap, soos in Paradys, Jena, vir ewig en ewig kan voortbestaan, bly leef, mede-Mens liefhê, bemin, soos Mens Mens Self moet, ...
LitNet2010-11-12
Jy mag nie ’n digter se woorde begeer nie. Jy mag nie sy leksikologie begeer nie, ook nie ’n metafoor of muse, ’n prul of ’n praat, of enige ander poëtika wat aan hom behoort nie.
Adriaan
LitNet2010-11-10
Ek hou meer daarvan om met FB te praat al is jy en Francois een en dieselle.
Klein dorpies is dikwels 'n nagmerrie vir baie. As iemand van buite kom is hy dikwels 'n "inkommer" wat vinnig wil kom geld maak of kom verloor. Klein kusdorpies is ...
LitNet2010-11-09
Nou moet ek eers seg dat my eerste ervaring van fliek tydens my laerskooljare in die Oos-Kaap was, my beste maatjie destyds se pa het die bioskoop besit … Ek dink my eerste herinnering aan fliek was met ’n Tarzan-fliek, die ouens ...
LitNet2010-11-08
Troues en begrafnisse is mos maar vreemde goed wat mens probeer vermy. By die een moet jy geskenke aandra wat nie waardeer word nie en by die ander is die kluite op die kis baie finaal. As deel van mens se omstandighede en omdat ons die ...
LitNet2010-11-05
Ons volgende stop was Entebbe wat aan die oewers van die Victoriameer geleë is. Entebbe is so 35 km vanaf Kampala en ons het telkens ’n vliegtuig hoor opstyg vanaf die bekende lughawe waar die Israeli’s die spul skakers ...
LitNet2010-11-05
Lalibela is sonder twyfel die groot hoogtepunt van Ethiopië. Lalibela is ’n klein geïsoleerde dorpie bo in die Lasta berge en is veral bekend vir die kerke wat uit soliede rots gekap is. Die kerke is onder grondvlak ...
LitNet2010-11-05
Onsekspedisie is amper op ’n einde en onsis net noord van Lusaka in Zambië.
Net gou ’n paar vertellings sedert ons vorige skrywe. Ethiopië is werklik ’n pragtige land. Na die woestynbelewenis in ...