SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Bokomo-brekfisbrief; 27/09/2010: Ronald Aronson: Living without God

LitNet 2010-09-23 'n Verwysing in Victor Stenger se The new atheism (SêNet, 12 Maart 2010) het my bewus van Ronald Aronson se boek, Living without God: new directions for atheists, agnostics, secularists and the undecided(Berkeley: Counterpoint, 2008, ...

Bokomo-brekfisbrief; 26/09/2010: Ekologiegebed

LitNet 2010-09-23 Suid-Afrika is tereg geskok en geskud deur die wildbaas-stropery. 'n Gepaste gebed vir ons almal is dié van Krister Sterndahl (Gebed uit vroeg-Christelike kerk, Wêreldraad van kerke,Cum Boeke: Ernst Conradie): Come Holy ...

Bokomo-brekfisbrief; 25/09/2010: umZabalaza

LitNet 2010-09-23 sou’k’t deegliker kon beskryf, beter uitdrukking aan emosie kon gee, was daar in vers maar net bietjie meer lyf, op pad na proteskunde nog ‘n halwe tree van rewolusie weet meerderheid veel min, NDR nie juis gesinsgesprekspunt ...

Bokomo-brekfisbrief; 24/09/2010: Tweegesprek

LitNet 2010-09-23 Dis fokken moeilik om heeldag te sit en woorde op ‘n skerm te laat verskyn. Ja, regtig. As jy my nie glo nie gaan sit voor jou rekenaar en skryf vir my 1 000 woorde oor die sekslewe van ‘n hommelby. Nie so maklik nie, is dit? Vir die ...

Bokomo-brekfisbrief; 23/09/2010: erfenis

LitNet 2010-09-22 als is oulik uitgewerk, vooraf, beplan tot in besonderheid, ragfyn, weet Mens nog min van Hiernamaals, besef nietemin: opspraakwekkend’ denke, al is’t ook sogenaamd imposant, imponerend, loop denklyn, basis daarvan, ...

Bokomo-brekfisbrief; 22/09/2010: Liefde verjaar nie

LitNet 2010-09-21 Met 'n sigaret in die een hand en 'n whisky in die ander sit ek en kyk na die foto. Dit voel soos gister wat ons daar gestaan het, met die see agter ons. Hand-ommie-lyf, skoon skeel van verlief wees. Maar dis amper 'n duisend jaar terug, of so ...

Bokomo-brekfisbrief; 21/09/2010: en toe, Ntu?

LitNet 2010-09-20 toentertyd was Mens proppers eenvoudig, post-Paradyslik, tegnologies ietwat primitief, selfs wat seks betref, nie sporadies progressief, was daar oorgenoeg spys, drank, vir almal, selfs vegetariërs, veldkosknagers, ou hippies, “te veel ...

Bokomo-brekfisbrief; 20/09/2010: Die vleispotte van Egipte is heerlik maar tog so hittig!

LitNet 2010-09-17 Ons het nou gevorder tot by Aswan in die suide van Egipte. Ons gaan tuis in die Sara Hotel op die oewers van die ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/09/2010: En die skaap wei al verder

LitNet 2010-09-17 …van die skaapwagter af. Nadat ek vanoggend die vrag van my vingers afgelaai het … het iemand nog ‘n load op my gemoed se toetse gelaat. Volwassenes wat die vier weke straat-diski gedans het … het so ‘n pragtige ...

Bokomo-brekfisbrief; 18/09/2010: oorlewing van oorblywendes

LitNet 2010-09-17 selfs vir Mens, Bevry, post-Polokwane, is allie sake noggie finito, klaar, gedane, te veel oorblywendes wil ook oorleef, begin nou na Selfde, as ons, te streef alle oorblywendes word selektief uitverkies, wie Gods Vryheid, Paradyslik, gaan ...

Bokomo-brekfisbrief; 17/09/2010: Mossie (L,P)

LitNet 2010-09-16 Rietskraal. Woeste bosbaard. Dik are op die arms. Klein hoedjie op die kop. Die eerste keer wat ek hom gesien het het hy nog so 'n vaal Valiant gery. Die mense vandag kyk neer op 'n Valiant, maar die wat hulle gery het sweer by hulle. En hul ...

Bokomo-brekfisbrief; 16/09/2010: Wat my laat dink aan die ou storie van Jannie en Sannie (L, maw vuil taal!), Webvoet

LitNet 2010-09-15 Wat op daai stadium was. Jy weet, rooi hakskene (terloops, 'n meisie sien jy hier tussen haar tone, die rooigeit bedoel ek [spesifiek tussen die kleintoontjie en die vierde toon ingeval iemand vuil dink en dog ek praat van die groottone]-loop kyk ...

Bokomo-brekfisbrief; 15/09/2010: Mens hou aan om te hoop

LitNet 2010-09-14 As mens begin oud word verander jou siening van dinge en ander prioriteite kom na vore. Dinge soos of jy swak en sieklik gaan word met 'n uitgerekte siekbed vol pyn kom in jou gedagtes op. En of daar 'n God is, 'n lewe na die dood, raak nou ...

Bokomo-brekfisbrief; 14/09/2010: Terwyl ons bieg (1) (P, S, N ernstig!)

LitNet 2010-09-13 Skoolsaal. Tydens een of ander bunk periode 'n halwe leeftyd gelede. Haar naam het 'n paar digters en selfs die odd filosoof lang sinne laat skrywe. Sy het die belofte tydens pouse in die oor gefluister: As jy my kan kry ...

Bokomo-brekfisbrief; 13/09/2010: Lastige vossies

LitNet 2010-09-10 Deesdae kry ek knaend sms’e van verskeie instansies. Ek word só de hoenders in, want my selfoon is net daar vir my eie gebruik en vir vriende om my te skakel. Ek was nou al twee keer ‘n multimiljoenêr, nadat ek twee maal ...

Bokomo-brekfisbrief; 12/09/2010: Grafte, Antie Schwartz

LitNet 2010-09-10 Ek gaan maar my gewone skewe Afrikaans praat want my Ingels is nie so op standaard soos joune nie. I doesn't speaka dat language, causa I don't lika dat Empire or dat Kwien so nicely, hey! Ek onthou destyds my oom S wat, toe die N2 gebou moes ...

Bokomo-brekfisbrief; 11/09/2010: Liefdesbrief, die dag toe R omgekyk het

LitNet 2010-09-10 Drie-en-vyftig jaar geleë, lank voor mislukte-mislikte huwelike, veeleisende stiefkinders en prostraat operasies, het jy eendag omgekyk. Dit was kwartaal-eind. ‘Joachim Kloppers van die Standerd 9A klas het die Transvaalse skole ...

Bokomo-brekfisbrief; 10/09/2010: Blou Dam en skelmstreke

LitNet 2010-09-09 Enige behoorlike visserman sal weet: Jy vertel nie jou plekke vir ander nie. Want soos die waters tans is moet jy jou oesplekke nie uitbasuin aan die hele wêreld nie. Jy staan voordag, lank voor die eerste voëltjie begin poep het op, ...

Bokomo-brekfisbrief; 09/09/2010: Nostalgia

LitNet 2010-09-08 I have lived in Durban all my life, and seen vast changes during that period. At my present age, my long-term memory seems to have rekindled some past events and persons long forgotten. My ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/09/2010: Pap broeke

LitNet 2010-09-07 Geen ander woord vir die goed nie. Hierdie broeke wat die breker-paphand-slof-slof-generasie deesdae dra. Die "manne" met gym-spiere maar geen krag in hul arms nie. Die manne wat baie sterk is as hul baie is maar nie skouers regop in jou oë ...
Top