Bokomo-brekfisbrief; 16/09/2010: Wat my laat dink aan die ou storie van Jannie en Sannie (L, maw vuil taal!), Webvoet

  • 0

Wat op daai stadium was. Jy weet, rooi hakskene (terloops, 'n meisie sien jy hier tussen haar tone, die rooigeit bedoel ek [spesifiek tussen die kleintoontjie en die vierde toon ingeval iemand vuil dink en dog ek praat van die groottone]-loop kyk as jy my nie glo nie) en hormone (how do you make a hormone?- Don't pay her) en nat broeke. En besluit om maar te gaan uittoets wat die natuur dan nou in hul skoot (eeeerrrmmm, wel ... toemaar ... ) kom plaas het. Afgesuiker doer na die kraal se kant toe om te maak soos die skapies en die ander diere.

Maar ouma was bekommerd want sy het nie verniet tien kinders in die wêreld gebring en grootgemaak nie.

"Pietie! Pietie, waar is julle?"

"Hier agter die kraalmuur, ouma!"

"Wat doen julle so op julle eie?"

"Ons het seks, ouma!"

"O, ok, moet net nie rook nie, hoor? Dit kan julle dood veroorsaak!"

Groete uit Oesterland,

oester

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top