Bokomo-brekfisbrief; 18/09/2010: oorlewing van oorblywendes

  • 0

selfs vir Mens, Bevry, post-Polokwane,
is allie sake noggie finito, klaar, gedane,
te veel oorblywendes wil ook oorleef,
begin nou na Selfde, as ons, te streef

alle oorblywendes word selektief uitverkies,
wie Gods Vryheid, Paradyslik, gaan ervaar,
voor Hom, sekuur, na Sy Almag sal kan staar,
Is’T, toentertyd sodanig openbaar, Semanties

net ná Lewe Een waar lewe lewendig raak,
Mens skielik besef, mede-Mens’t ‘n Saak,
solank Mens probeer, ‘T te laat saakmaak,
teen onkunde-ontkenning, “Duiwelspiek”-beheer,
Self-verrykend swot uit Woord van God, Sy Leer,
Mens getrou bly, aan mede-Mens, nes aan Hom,
getrou aan Paradyswaardes, aan mede-Mensdom

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top