SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Bokomo-brekfisbrief; 07/09/2010: Hy en ek is nie vrinne nie … !

LitNet 2010-09-06 Ek het hom met bewondering en ontsag bejeën. Jare terug, hier waar ek woon in die noordelike deel van die eens 'rustige kusdorpie' met net ons en so drie-vier ander huise, omring deur donkerbruin, amper swartvleidamme begroei met ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/09/2010: Vandag is eendag

LitNet 2010-09-03 ‘n Vriendin se kommentaar onlangs oor ons ‘oues van dae’, het my eers laat lag. En toe laat huil … Al kan jonger mense dit dalk nie verstaan nie, selfs ons oues van dae was ...

Bokomo-brekfisbrief; 05/09/2010: Petrus Lager, en die vloek van erfsonde

LitNet 2010-09-03 Jy weet, dat daar ‘n lyn loop. So deur die geslagte heen. Nie noodwendig ‘n reguit ene nie want die ding slaan soms ‘n geslag oor. En vat soms ‘n draai. Amper soos Brink se ‘Sempré Deritto’ … ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/09/2010: Amanda

LitNet 2010-09-03 As jou foon vieruur die oggend lui dan is dit moeilikheid en klaar. Dis nie asof jy dit nie verwag nie, maar jy wens dit gebeur nie. Jou vriend laat weet: Dis verby. Dankie vir die gebede, ens. En jy huil. Soos heeltemal te lank terug. Jy huil ...

Bokomo-brekfisbrief; 03/09/2010: My Damaskus-ervaring

LitNet 2010-09-02 Ons reis het nou gevorder tot by die Dooie See in Jordanië. Volgens die inligting tot my beskikking is dit die laagste plek op aarde en lees my GPS -470 m! Na my vorige uitgebreide skrywe wil ek net gou vir die SêNetters vertel van my ...

Bokomo-brekfisbrief; 02/09/2010: "˜"˜Turkish Delight'' in die oortreffende trap

LitNet 2010-09-01 Ons reis het nou gevorder tot in Göreme in Turkye watwerklik 'n "delight" is. Göreme is geleë in die mees uitsonderlike omgewing genaamd Kappadosië. Voordat ons hier aangekom het, het ons nie eers geweet van die bestaan ...

Bokomo-brekfisbrief; 01/09/2010: Verdeling van buit

LitNet 2010-08-31 Laat Saterdagnag kom twee skelms by die begraafplaas ingehardloop met sakkies geld na hulle by 'n bank ingebreek het. By die hek laat val hulle twee sakkies, maar in hulle haas los hulle dit eers en hardloop dieper in om agter die grafte weg te ...

Bokomo-brekfisbrief; 31/08/2010: Anner vrou se kind

LitNet 2010-08-30 Tannie Joey en oom Billy was kinderloos en met albei destyds reeds aan die verkeerde kant van veertig, het hulle besluit om ‘n kindjie aan te neem. ‘n Driejarige dogtertjie, Janneke, wie se ma haar by ‘n weeshuis gaan aflaai het ...

Bokomo-brekfisbrief; 30/08/2010: Low flying (P-anti spoedvrate bly weg!)

LitNet 2010-08-28 Jy het die afsprake. Jy weet jy moet hierdie of daardie tyd in daai dorpie (McGregor) met sy absoluut wonderlike mens wees. Maar jy kannie sesuur voor iemand se deur kom staan klop nie. Dis 'n goddelose tyd, is dit nie? En omdat daardie ...

Bokomo-brekfisbrief; 29/08/2010: Vincent

LitNet 2010-08-28 Vincent is 'n legende. Hy't vir die Parkeraad gewerk by Hobas in Namibië, en ek het oor die bestek van sowat twintig jaar by 'n paar geleenthede met hom te make gehad. Ons het die Visrivier Canyon gaan stap en die reëling was dat ...

Bokomo-brekfisbrief; 28/08/2010: 2010 déjà vu

LitNet 2010-08-28 wie’t ooit kon dink, Twintig Tien, een lang winter, slange sterf oppe streep, Mens styfvas in Boosheid se greep, moraliteit, waardes, bra beneep te min wil nog eerlikheid besing, aan Een Skepper opreg hulde bring, ontslae raak van ...

Bokomo-brekfisbrief; 27/08/2010: Hoe sê jy?

LitNet 2010-08-26 Vlieg ek oor sommer om te loop kyk of die sin van my bestaan nog ok is. ORT toe. Mens luister mos later nie meer na die veiligheidsboodskappe nie. Want jy weet mos jy moet jou kop iewers indruk waar dit nie normaalweg hoort nie en jy ken mos ...

Bokomo-brekfisbrief; 26/08/2010: A Wasted Battle

LitNet 2010-08-25 Before I even start writing this, I know that I’m probably going to get shot for it. For at least three months afterwards I should make a point of not opening any unmarked packages (especially not if I can hear something ticking from the ...

Bokomo-brekfisbrief; 25/08/2010: Storie sonder 'n punt

LitNet 2010-08-24 Ek en W was (soortvan) vennote. Hyen V was vir 28 jaar saam, maar dinge het daardie tyd begin lol, want sy was eintlik nie meer lief vir hom nie en het halfuit haar pad gegaan om dinge na ‘n punt toe tedryf. En dit het hom ...

Bokomo-brekfisbrief; 24/08/2010: Die dag van die sout- en peperpotte

LitNet 2010-08-23 22 Augustus 2010 – Die dag toe die Athlone-torings, of soos ons dit beter geken het as die Sout- en Peperpotte, ingeplof het. Dis nou nie eintlik waaroor my storie gaan nie, dis net dat ek altyd moet onthou dat dit die dag was wat die stad ...

Bokomo-brekfisbrief; 23/08/2010: Leuens

LitNet 2010-08-20 Ek het nie bewyse dat mense deesdae meer lieg nie, bloot omdat ek basies net hierdie generasie as verwysing het. Maar vir my is dit asof mense al meer en meer lieg en bedrieg. Of die waarheid buig. Hier praat ek nie van politici nie, want hulle is ...

Bokomo-brekfisbrief; 22/08/2010: Mooi Griekeland

LitNet 2010-08-20 Sal Sonja Herholdt nou nie trots wees op ons oor die opskrif van hierdie e-pos nie! Ons het nou gevorder tot by Alexandropoulos in die ooste van Griekeland. Dis ’n pragtige groot stad aan die Egeïese see kort duskant die grens met ...

Bokomo-brekfisbrief; 21/08/2010: Oom Nick

LitNet 2010-08-20 Die deursnee SêNetters sal nie weet van wie ek praat nie. Die manne wat hou van perde en jokkies en dit wat in die totes gebeur sal wel weet. Oom Nick Claasen. Legende. Perde trainer. Bron van vele "tips" vir menige dobbelaar. Want as oom ...

Bokomo-brekfisbrief; 20/08/2010: Ou HJ, twee perskes en 'n geel onderbroek

LitNet 2010-08-19 Nou kyk, hierdie storie gaan oor "Ou HJ". My Pa. Daar is ‘n paar HJ’s. Ou HJ, Groot HJ, Klein HJ, Skelm HJ, en so meer. Ek is "Groot HJ", nie omdat ek groot van formaat of omvang is nie maar omdat ek jonger as Ou HJ is en ouer as klein ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/08/2010: Wegraakplato's van die sidderkaroo

LitNet 2010-08-18 Wil U maar vir my ‘n plek daar loop neersit, in die diep vergetelheid van die wegraakkaroo, dink-bid die man. Ver weg ja, in die grootste van die groot Karoo se verlatenhede, ‘n watertjie, ‘n dakkie sonder ...
Top