Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
LitNet2010-08-11
Tannie Bybs is dood, laat weet Julius, en skielike flitse van aangename herinneringe draai soos video’s in my kop: Sy, voor die ou Görs und Kallman klavier in die kliphuisie by Hoy se koppie te Hopestraat15, Hermanus; en ons almal saam ...
LitNet2010-08-10
My groot vriend in China praat van Busa en goeters en toe wonder ek oor hierdie ding met spoed. En terwyl ons van Busa praat: Wag tot jy op een klim en sy oor draai en die perde onder ...
LitNet2010-08-06
Ons het uiteindelik weer die beskawing bereik en ons geniet dit wel deeglik. Ons is in ’n dorpie met die naam Mazarrá½€n aan die Meditterreense kus in die suide van Spanje.
Nadat ons met ’n groot geskarrel in Marokko aangekom het, ...
LitNet2010-08-06
Hoekom Piet en sy Sannie ooit getrou het sal nugter alleen weet. Geen kerk sou deug nie want die dag as hulle kerk loop is dit omdat die betrokke kerk 'n "hamper" geskenk het. Dus is die twee hier langs die rivier deur 'n lekepastoor in die eg ...
LitNet2010-08-06
Vir die wat alreeds weet en die wat nog moet uitvind: Toe breek die tyd aan dat ons die 2 kleinkinners vir die eerste keer moet oppas by Oups se huis. Sussie is 6 en Boetie amper 3. Die spanning het opgebou oor die afskeid, maar teen alle vrese ...
LitNet2010-08-06
Die paar briewe wat handel oor gedagtes aan oumense het my gedagtes laat teruggaan na so 3 jaar gelede se gebeure. Ek voel effens verdrietig terwyl my gedagtes so dwaal. Die gevoelens van skuld het my weerhou om hierdie stukkie geskiedenis voor ...
LitNet2010-08-05
Ek gaan nou op ‘n paar macho-manne se tone trap. Hierdie is anyway net ‘n manne-ding en dit maak my siek. Die jag van diere. Liewe magtag, in watter blerrie Middeleeuse wêreld lewe hierdie barbare dan nog? Ek beskou ...
LitNet2010-08-04
Jaap en ek ken mekaar al sedert die laat Tagtigers toe ek die eerstekeer byhom gaan jag het. Hy is, sal ek maar sê, 'n soort van PH. Hy het sy eie plaas, maar reël ook jagtogte op naburige en ander plase vir biltongjagters ...
LitNet2010-08-03
M is mos soort van legende hier rond om die mees verkeerde redes. Want poliesman wat heeldag moet lyke optel en dikwels bekendes moet bymekaar maak uit wrakke uit en hulle later moet "oopmaak" vir die distriksgeneesheer jaar in en jaar uit kan mos ...
LitNet2010-08-02
Ons dorp se bo-dorp het ’n blaasorkes gehad. Die bênd het naweke gespeel dat die vallei daarvan weergalm.
Een van die lede van die geroemde bênd, Francois, het vir Pa gewerk as handlanger.
Soos dit nou maar die gebruik was het ...
LitNet2010-07-30
Hier in my geweste is nie so baie wewenaars nie. Baie weduwees wel. Die slim mense het 'n verduideliking oor gene en als en nog wat. Ek dink dis oor mans te veel aanjaag en dan te veel worry of hul uitgevang gaan word dat hul so gou doodgaan. Wel, ...
LitNet2010-07-30
Spoedhobbels het baie stories om te vertel. Eerstens is daar die hoës met die weggee-diep-groewe ná die heuwel ... ’n duidelike bewys van iemand wat te vinnig gery het en lekker deurgeslaan het! Dan is daar die plattetjies wat ...
LitNet2010-07-30
Ek bly nou al 6 maande in Kathu. Populasie; 40000. Mense wat vir die Sishenmyn werk; 10000. Ongeveer 5000 van die werkers is kontrakteurs en werk nie direk vir Kumba nie. Wanneer mens aan iemand voorgestel word vra hulle jou heel ...
LitNet2010-07-29
Ek sien gereeld en moet soms self hoor oor die hel en dergelike goete. Nou. Ek is nie 'n siener of profeet nie, so ek sal nie kan sê of daar so iets is nie, en bly hoop dit is net 'n wrede ...
LitNet2010-07-28
Dis baie gevaarlik om snags badkamer toe te loop hier by ons, want daar word mynbomme geplant - sommer in die deur of reg voor die toiletbak. Dis ons hondjie wat dit doen en dis 'n groot skok en helse gemors as jy daarin trap, want nou moet jy ...
LitNet2010-07-27
My tuin behoort nie aan my nie. Dit behoort aan Beleefd. Beleefd is lank en uitermate maer. Dis nie van hongerte nie maar van syse aard. Beleefd ken van tuinmaak, suip en boomrook. Vergeet om hom te bearbei oor enige van die drie dinge. Vergeet. ...
LitNet2010-07-26
Eens op 'n tyd, wetie meer hoe lank terug nie, een van die uitsoek kampplekke gewees hier in Oesterland. Eenkant kampplek vir die wittes en doer aan die annerkant die plek vir die nie-so-wittes. Selle water gebruik. Selle bakstene van Reebokstene ...
LitNet2010-07-23
Ons is op die oomblik in Agadir in Marokko. Agadir is ’n vakansiestad teen die Atlantiese Oseaan met baie toeriste, veral uit Europa, hierdie tyd van die jaar. Die weer is lekker en ons het besluit om ’n paar dae te bly om die voertuie ...
LitNet2010-07-23
Die stuk refleksie (Baie deeglik en kompleks soos net ‘n prof kan) oor die uniekheid van die menslike denke herinner effens aan ‘n afskoplesing aan eerstejaarstudente in die ‘Sielkunde’. (Wat ‘n naam!) Of dan soos ...
LitNet2010-07-23
as hierie vers in geheimtaal was, amper soos ‘n kode, ontsyferbaar, as Mens belang sou stel, om te leer, hoe Mens se mede-Mens, Naaste, met meketaar Gees-gedrewe, Gees-Driftig, Geesgenootlik, met meketaar opreg kan kommunikeer, aan mekaar, ...