Bokomo-brekfisbrief; 22/01/2011: Diep teleurgesteld in Pouveer

  • 0

Geagte Pouveer

Vir iemand wat van alles weet wat hier op SêNet aangaan gaan dit die verstand te bowe dat jy versuim het om te noem wat Oom Daan en Tant Alie alles daar agter die kraalmuur aanvang. En dit, liewe Pouveer, het niks met silwer sigare te doen nie!

Gruwelike groete

Ellen Botha

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top