SêNet-briewe
Groot virus
2020-04-20"Ek is egter baie skepties wat voor die aankondiging van die virus gebeur het en tans aan die gang is. Daar is baie vrae wat in my kop maal oor die aanloop die aankondiging en verloop van die krisis."
Spoke
2020-04-20"Daardie nag het die wind net uit ’n ander rigting gewaai as gewoonlik, ’n seldsame windrigting, en dit veroorsaak die vreemde geluide van oorkant die rivier en die gevoel dat dinge vannag anders is."
5G, die platte aarde en ander eienaardighede
2020-04-20"Wat is dit oor internasionale krisisse wat al die vreemde mense met vreemde stories na vore laat kom?"
Al Capone, waar is jy nou in grendelstaat?
2020-04-08"Dit was net voor betaaldag, wat grendelstaat inskop. Ons kon nie in oorvloed voorsiening maak vir mampoer en sigarette tabak, papier en filters nie. As ons darem ’n verskaffer gehad het, soos Al Capone in 1920’s met 'prohibition' in VSA na Spaanse griep..."
Privaatopleidingsinstansies en die COVID-19-afsondering
2020-04-06"Die huidige wêreldwye krisis gaan onderwys moontlik onherroepelik verander. Daar is oral soveel onsekerheid en daarmee saam duik geweldige nuwe uitdagings op, waarvoor daar innoverende oplossings bedink moet word. Dit skep soveel geleenthede vir groei en ontwikkeling, ongekend tot nog toe."
Grendelstaat?
2020-03-30"Dit het sosio-ekonomiese implikasies, wat die ekonomie gaan ruïneer in Suid-Afrika ..."
Wat het ons in 1966 gelees?
2020-03-23"Ek het strokiesprentverhale 'gelees' en Lone Ranger was deel van die lewe, van droom en speelgoed."
Waarom dan nie moontlik om COVID-19 te genees nie?
2020-03-16"Een jaar gelede het die WGO die COVID-19-pandemie voorsien. Maw die virus was reeds bekend in Maart 2019."
Wat het jy in 1966 gelees?
2020-03-09"Hiermee net ’n groot dankie aan elke skrywer, elke uitgewer, elke resensent, elke webblad soos LitNet, wat hierdie dinge op ’n skerm iewers in my sig bring. Lees is en was altyd my groot liefde en ons sal as minnaars sterf."
WTF Geluksbos?
2020-03-09"Ek is al hoe meer bekommerd oor goed, lewenswyses en style en wat ook al se stront nog alles wat op my afgedwing word."
SARS-COVID, MERS en COVID-19
2020-03-09"Daar is nooit spesifieke inentings of medikasie ontwikkel in 18 jaar nie."
Jammer sonder ’n maar
2020-03-02"Mag ek heel aan die begin verklaar dat ek wil stilwees en luister."
Touka
2020-03-01"Ek was nie daar nie, maar hierdie is amper letterlik wat gebeur het: Met die insit van die kadawer in die lyksak by die yskas het Touka voor hulle hom toegemaak het oë oopgemaak en vir die omstanders gevra: 'Waar gaan julle nou met my heen?'"
Taalkwessie: onverwagse versus onverwagte
2020-02-10Is daar LitNet-lesers wat hierdie briefskrywer met voorstelle rondom hierdie taalkwessie kan bystaan?
Want ons kan!
2020-02-10"Chris Wylie is ’n skerp kêrel wat ook weet wat almal in dié land reeds weet."
