SêNet-briewe
Hedendaagse woede en vrae
2020-09-08"Moet ek sak, pak, tas en kameel vat en padgee, wie weet waarheen?"
Afrikaans verjaar
2020-09-01"In Augustus kan ons steeds vir Afrikaans sê: Ons is bly dat jy gebore is en nog by ons is – al is dit nou ook net-net."
Emzansi in Orania: my gedagtes oor die film
2020-08-31"Hierdie film gebruik Orania as strafkamp teen ander etniese groepe. Die tema is feitlik onwaar."
Beswaarde gemoedere in hierdie dae
2020-08-17"So sterkte vir die vegters, hou so aan. Dit hou jou uit die kwaad uit en besig."
Charismatiese Christene en netwerkbemarking
2020-08-14"En hier was die paradoks: Op ’n manier is ek goed genoeg om by hulle tandepasta te koop, maar God se genade is selektief tot ek presies hulle interpretasie volg."
NP Van Wyk Louw (oorlede 18 Junie 1970); COVID-19: ’n Kuier met NP agter slot en grendel
2020-08-14"En toe klink ons ’n glasie saam – ek en die Shakespeare van Afrikaans – en hy sê: 'Dis daai blêrrie soetwyn.'"
Waaroor gaan vandag se laaities eendag gesels?
2020-08-07"Nou: weens die situasie van omtrent geen sport weens die COVID-19-pandemie nie, dink ek baie kere aan die herinneringe wat ’n mens aan sport het – veral uit jou kinderdae."
Die klein jakkalsies vreet die wingerd op
2020-07-27"Dié van ons wat drank of sigarette by ’n smokkelaar gekoop het, moet onthou dat die deler so goed soos die steler is."
Die konsert: Suid-Afrika – ’n komiese riller
2020-07-27"Die tonele van wanbestuur, vergrype van mag, hebsug, nydigheid, afguns, jaloesie, vraatsigheid en die ontkenning van die gehoor, wek kommer."
’n Ope brief aan my kanker
2020-07-27"Jy spook in my gedagtes
Jy tol om en om
Jy is voorop in my gebede
Kanker, jy maak my dom"
Enkele opmerkings oor die skilder Edvard Munch
2020-07-15"My dank aan Jo-Marie Claassen vir ’n uitstekende artikel oor een van die werklik treffende en invloedryke skilderye (LitNet 14 Julie 2020). Hier volg enkele tersaaklike opmerkings, asook aanhalings uit Ulrich Bischoff se boek Edvard Munch, 1863–1944."
Wanneer die verlede herhaal
2020-07-13"Verbeel jou, liewe leser, ons bevind onsself in ’n uitsonderlike jaar met uitsonderlike uitdagings. Buite dreig die gevaar. Ons moet binnenshuis bly. Eers vind ons dit amusant. Dan verveel dit ons. Die verveling neem toe. Ontstellende drogbeelddrome."
Notule: Gesondheidsdepartement – streekkantoor
2020-06-24"Die son is die hel en hulle ry reguit soontoe. Hulle is om die bos gelei. Daar onder in die stad is die ware lewe, daar tussen die sterwendes."
Konversieterapie (conversion therapy) in homoseksualiteit
2020-06-24"Miskien kan die Christelike kerke die voorbeeld stel en die voortou neem in ’n kampanje om hierdie barbaarse praktyk onwettig te verklaar."
’n Wenk vir die regering op Maandag
2020-06-01Hierdie briefskrywer meen die regering kan hierdie Maandag ’n slag by die drankwinkel slaan.
Die probleem met handewas
2020-05-27"Jy maak die kraan oop met jou 'besmette' hande, was die hande en maak besette kraan weer toe met jou hande, veral by kinders."
’n Blom op ’n kindergraf
2020-05-18"Baie lang myle lê tussen doen en sê, en soos daar die afgelope 119 jaar groot onregte regoor die wêreld gepleeg is, nie net in ons rëenboogland nie, vra ek die vraag: Wat gaan ek en jy doen om die wêreld ’n beter plek vir ons kinders te maak? Wat gaan ons doen om hulle erfenis te bewaar?"
Misdaad in die polisie
2020-05-14"Ek is nie eers seker in watter straat ek geloop het in die algemene rigting van die barakke nie, dalk Marshallstraat, maar ek loop verby ’n hof. En daar sien ek dit: nektar van die gode, twee bottels melk staan voor die hof se deur!"
André Carl van der Merwe se roman Moffie herbesoek
2020-05-04"Nou ja liewe lesers, nou wonder ek regtig of dit nie liewer beter sou gewees het destyds om al die kweekskole in Suid-Afrika permament te sluit nie – en ook sommige kerke – as dit dan die Christelike boodskap was wat vir jong mense verkondig is."
Tweetaligheid kon in hierdie tyd vir Universiteit Stellenbosch ’n onbedoelde voorsprong gegee het
2020-05-04"As US die Katelane se voorbeeld gevolg het, was hulle gerat vir afstandsonderrig. Verlede jaar se lesings sou (tweetalig!) beskikbaar wees op die web."
