SêNet-briewe
Nou, waarheen nou (3)?
2019-11-11"Die paartie moet flippen vinnig tot 'n einde kom. Dit kan nie so aangaan nie. Die land brand."
Victoria Kollege
2019-10-28"Nou ja, dinge loop dan klopdisselboom met die herkolonialisering van Victoria Kollege in Stellenbosch."
Droogte
2019-10-28"Ek voer die grasvinkies op my stoep in die Karoo, want selfs vir die ou veervolkies van die versamelvoëls, is daar ook nou voedselskaarstes. Soms vang ek van die vinkies in my woonstel en hul gepofde veertjies is ook net die voorgee oor hul maer lyfies."
Selfbestuur
2019-10-21"As Robertson se gemeenskap dit mag doen, met 40% staatsubsidie, waarom mag Solidariteit dit ook nie doen nie?"
Die doel
2019-10-21"So, die doel van die Het Jan Marais Nasionale Fonds was om Afrikaans by US te bevorder en te sorg dat Afrikaans nie ondergeskik is aan Engels by US nie. "
ABO en die taalkwessie asook die kerk en gay-gesprek
2019-10-21"Bettina Wyngaard: nee, dit is nie oor die ABO nie, maar dit gaan oor die fundamentele reg tot moedertaalonderrig."
Wat Afrikaans die voertaal tydens die ABO?
2019-10-21"Die ABO het nie taal as rede vir oorlog gehad nie, maar wel Britse imperialisme."
Wat en waarheen nou (deel 2)
2019-10-21"Ek moet beslis meer fokus op wat ek doen en myself nie oor beuselagtighede verknies nie."
Baasskap behou of selfbestuur, Johnathan?
2019-10-20“Dit gaan oor vryheid van keuse en assosiasie, Johnathan, nie oor baaskap nie.”
Die gay-kwessie as geskilpunt in die kerk
2019-10-14"Ek hou nie van Bybelversies aanhaal nie, maar met die gay-kwessie in kerke as geskilpunt, wonder ek nou of die hofuitspraak hieroor die Bybel as diskriminerend verklaar het."
Wat en waarheen nou?
2019-10-14"Ek sal erken ek was die laatlam in die familie, maar ek verloor nou tred met tye."
Wie is die skrywer van hierdie skrywe uit Rapport Tydskrif van 2010?
2019-10-07"In die Rapport Tydskrif (17 September 2010) het ’n onbekende skrywer ’n brief (na aanleiding van 'Jy is my liefling en ek is so bly') geskryf as geskenk vir Breyten Breytenbach se verjaardag."
Afrikaans en Vlaams
2019-10-07"Baie Vlaminge praat Nederlands, want Vlaams word as 'kombuistaal' beskou."
