SêNet-briewe
Swart Vrydag
2019-12-01“Die materialisme moet seker ook maar ’n dag hê. Daar is mos vir elke dag van die jaar ’n dag vir iets, maar Swart Vrydag?”
Die vierde industriële rewolusie
2019-11-25"Êrens het Suid-Afrika die bus verpas vir die vierde industriële rewolusie."
Jedi, Skynet of Projek Maven? En wat van Skybot?
2019-11-18"Skybot was die Russiese ruimtevaarder wat na ISS (internasionale ruimtestasie) gevlieg het en daar gewerk het, om nuwe tipe vuurpyllanseerders te toets."
Rooi is die kleur van die politici
2019-11-18"Of is Suid-Afrikaners ʼn honderd jaar agter Duitsland …?"
Nou, waarheen nou (3)?
2019-11-11"Die paartie moet flippen vinnig tot 'n einde kom. Dit kan nie so aangaan nie. Die land brand."
Victoria Kollege
2019-10-28"Nou ja, dinge loop dan klopdisselboom met die herkolonialisering van Victoria Kollege in Stellenbosch."
Droogte
2019-10-28"Ek voer die grasvinkies op my stoep in die Karoo, want selfs vir die ou veervolkies van die versamelvoëls, is daar ook nou voedselskaarstes. Soms vang ek van die vinkies in my woonstel en hul gepofde veertjies is ook net die voorgee oor hul maer lyfies."
Selfbestuur
2019-10-21"As Robertson se gemeenskap dit mag doen, met 40% staatsubsidie, waarom mag Solidariteit dit ook nie doen nie?"
Die doel
2019-10-21"So, die doel van die Het Jan Marais Nasionale Fonds was om Afrikaans by US te bevorder en te sorg dat Afrikaans nie ondergeskik is aan Engels by US nie. "
ABO en die taalkwessie asook die kerk en gay-gesprek
2019-10-21"Bettina Wyngaard: nee, dit is nie oor die ABO nie, maar dit gaan oor die fundamentele reg tot moedertaalonderrig."
Wat Afrikaans die voertaal tydens die ABO?
2019-10-21"Die ABO het nie taal as rede vir oorlog gehad nie, maar wel Britse imperialisme."
Wat en waarheen nou (deel 2)
2019-10-21"Ek moet beslis meer fokus op wat ek doen en myself nie oor beuselagtighede verknies nie."
Baasskap behou of selfbestuur, Johnathan?
2019-10-20“Dit gaan oor vryheid van keuse en assosiasie, Johnathan, nie oor baaskap nie.”
