SêNet-briewe
Notule: Gesondheidsdepartement – streekkantoor
2020-06-24"Die son is die hel en hulle ry reguit soontoe. Hulle is om die bos gelei. Daar onder in die stad is die ware lewe, daar tussen die sterwendes."
Konversieterapie (conversion therapy) in homoseksualiteit
2020-06-24"Miskien kan die Christelike kerke die voorbeeld stel en die voortou neem in ’n kampanje om hierdie barbaarse praktyk onwettig te verklaar."
’n Wenk vir die regering op Maandag
2020-06-01Hierdie briefskrywer meen die regering kan hierdie Maandag ’n slag by die drankwinkel slaan.
Die probleem met handewas
2020-05-27"Jy maak die kraan oop met jou 'besmette' hande, was die hande en maak besette kraan weer toe met jou hande, veral by kinders."
’n Blom op ’n kindergraf
2020-05-18"Baie lang myle lê tussen doen en sê, en soos daar die afgelope 119 jaar groot onregte regoor die wêreld gepleeg is, nie net in ons rëenboogland nie, vra ek die vraag: Wat gaan ek en jy doen om die wêreld ’n beter plek vir ons kinders te maak? Wat gaan ons doen om hulle erfenis te bewaar?"
Misdaad in die polisie
2020-05-14"Ek is nie eers seker in watter straat ek geloop het in die algemene rigting van die barakke nie, dalk Marshallstraat, maar ek loop verby ’n hof. En daar sien ek dit: nektar van die gode, twee bottels melk staan voor die hof se deur!"
André Carl van der Merwe se roman Moffie herbesoek
2020-05-04"Nou ja liewe lesers, nou wonder ek regtig of dit nie liewer beter sou gewees het destyds om al die kweekskole in Suid-Afrika permament te sluit nie – en ook sommige kerke – as dit dan die Christelike boodskap was wat vir jong mense verkondig is."
Tweetaligheid kon in hierdie tyd vir Universiteit Stellenbosch ’n onbedoelde voorsprong gegee het
2020-05-04"As US die Katelane se voorbeeld gevolg het, was hulle gerat vir afstandsonderrig. Verlede jaar se lesings sou (tweetalig!) beskikbaar wees op die web."
Groot virus
2020-04-20"Ek is egter baie skepties wat voor die aankondiging van die virus gebeur het en tans aan die gang is. Daar is baie vrae wat in my kop maal oor die aanloop die aankondiging en verloop van die krisis."
Spoke
2020-04-20"Daardie nag het die wind net uit ’n ander rigting gewaai as gewoonlik, ’n seldsame windrigting, en dit veroorsaak die vreemde geluide van oorkant die rivier en die gevoel dat dinge vannag anders is."
5G, die platte aarde en ander eienaardighede
2020-04-20"Wat is dit oor internasionale krisisse wat al die vreemde mense met vreemde stories na vore laat kom?"
Al Capone, waar is jy nou in grendelstaat?
2020-04-08"Dit was net voor betaaldag, wat grendelstaat inskop. Ons kon nie in oorvloed voorsiening maak vir mampoer en sigarette tabak, papier en filters nie. As ons darem ’n verskaffer gehad het, soos Al Capone in 1920’s met 'prohibition' in VSA na Spaanse griep..."
Privaatopleidingsinstansies en die COVID-19-afsondering
2020-04-06"Die huidige wêreldwye krisis gaan onderwys moontlik onherroepelik verander. Daar is oral soveel onsekerheid en daarmee saam duik geweldige nuwe uitdagings op, waarvoor daar innoverende oplossings bedink moet word. Dit skep soveel geleenthede vir groei en ontwikkeling, ongekend tot nog toe."
Grendelstaat?
2020-03-30"Dit het sosio-ekonomiese implikasies, wat die ekonomie gaan ruïneer in Suid-Afrika ..."
Wat het ons in 1966 gelees?
2020-03-23"Ek het strokiesprentverhale 'gelees' en Lone Ranger was deel van die lewe, van droom en speelgoed."
Waarom dan nie moontlik om COVID-19 te genees nie?
2020-03-16"Een jaar gelede het die WGO die COVID-19-pandemie voorsien. Maw die virus was reeds bekend in Maart 2019."
Wat het jy in 1966 gelees?
2020-03-09"Hiermee net ’n groot dankie aan elke skrywer, elke uitgewer, elke resensent, elke webblad soos LitNet, wat hierdie dinge op ’n skerm iewers in my sig bring. Lees is en was altyd my groot liefde en ons sal as minnaars sterf."
