SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Ek groet en dis vir laas

Hennie van Deventer SêNet-briewe 2023-02-15

"Soos ’n mens ouer word, word onder al hoe meer aktiwiteite ’n streep getrek. Óf jy trek dit self óf dit word vir jou getrek. So is dit nou een maal."

Ons kort iets baie groter as net nog ’n Voëlvry

Koos Kombuis SêNet-briewe 2023-02-13

Koos Kombuis lewer ’n repliek op Irene Fischer se nuwe skrywe, "RISE Mzansi!": "Die gebroke land kan ons skilderdoek word."

bemagtigde Frida

Breyten Breytenbach SêNet-briewe 2023-02-08

"Ek onthou dat een van my werke (nie so watwonders nie) wat deur ’n versamelaar aan die Universiteit van Kaapstad geleen is en daar iewers uitgehang het 'aanstoot' gegee het en op aandrang van die versugters-na-Westerse-verbruikersweelde-barbare verwyder is."

#bringingbackubuntu

Irene Fischer SêNet-briewe 2023-01-23

"Ek soek naarstigtelik ’n call to guitars. Ek ruik die potensiaal van ’n revamped Voëlvrytoer ’23."

Viëtnam vs Suid-Afrika: was die SA-pers aandadig aan ’n terreurstaat?

Charl Adams SêNet-briewe 2023-01-16

"Waar die Viëtnamoorlog beskou is as ’n proksie-oorlog teen die kommunisme, is apartheid aanvanklik gesien as ’n bakermat teen die integrasie van wit en swart mense en eers later oor die boeg van die kommunisme gegooi. Volgens Chomsky kwalifiseer die VSA en die destydse Suid-Afrikaanse regering as terreurstate."

Wat dink jy van die stelling dat sonpanele ’n statussimbool is?

Kris SêNet-briewe 2023-01-13

"Die installering van sonpanele word beskou as ’n stap om hulle lewenskwaliteit te verbeter en afhanklikheid van fossielbrandstof te verminder."

Mag Suid-Afrikaners kwaad wees wanneer hulle elektrisiteit voortdurend afgeskakel word?

Kris SêNet-briewe 2023-01-12

"Die psigologiese impak van elektrisiteitskorte kan in die besonder ernstig wees vir kwesbare groepe soos bejaardes en dié met chroniese gesondheidstoestande."

Hoe verskil ChatGPT van Google Search?

Kris SêNet-briewe 2023-01-11

"In opsomming, Google Search is ’n soekenjin wat gebruik word om inligting op die internet te vind, terwyl ChatGPT ’n taalmodel is wat gebruik word om teks te genereer."

Soos op Boksburg: Trein van onheil saai verwoesting

Hennie van Deventer SêNet-briewe 2022-12-30

"Die gasverwoesting op Boksburg herinner aan die geweldige ontploffing van ’n dinamiettrein van altesaam 42 trokke, 90 jaar gelede op 17 Julie 1932, op die plaas Louwpan net buite Leeudoringstad (Leeudoornstad) in die ou Wes-Transvaal."

Comment: "Rabe versus Koorts: Wat staan ’n vrou nou te doen?" (Crito)

Paul Murray SêNet-briewe 2022-12-22

"Are they now automatically excluded from Crito’s discussions?"

Ruilduiwel, babers en die burgemeester se bodem

Hennie van Deventer SêNet-briewe 2022-12-13

"’n Fris vroulike tennisspeler slaan af dat haar rokkie hoog opwip. Die onderskrif maak lesers wys sy is mev So-en-So wat by die naweek se hengelkompetisie die prys vir die grootste baber gewen het."

Ons weet nie wat ons doen nie

Lieb Neethling SêNet-briewe 2022-12-01

"Dis onmiskenbaar: Afrikaans is met haar rug teen die muur. En haar sprekers kyk toe en swyg. Eerder as om daadwerklik op te tree en druk op universiteitsbestuur te plaas en hand en tand teen die BELA-wetsontwerp te baklei, verkneukel hulle hul eerder in oppervlakkige geselsies oor Hollywood-sterre se spookasemkommentaar."

’n Snotjantietie met ’n pan in die hand

Analize Viljoen SêNet-briewe 2022-11-21

"Dalk is dit tyd dat Crito minder vuishoue uitdeel, of maar begin koes vir die panne. O nee wag, hy beskerm homself reeds daarteen."

Albie Sachs oor Afrikaners

Suzette Mckerron SêNet-briewe 2022-11-11

"Albie Sachs, wat deur ’n bom uit Afrikanergeledere vermink is, het my en mede-Afrikaners Vrydagaand trots Afrikaans gemaak toe hy oor Afrikaners gepraat het as mense wat ook vir geregtigheid gestaan het."

Ilse de Korte oor Crito se "Dwarsklappe": Wanneer die gebrek aan hekwagters en anonimiteit die oop gesprek bedreig

Ilse de Korte SêNet-briewe 2022-11-07

"Daar is so baie mense wat so baie doen om Afrikaans en die boekbedryf lewendig en dinamies te hou. Dan word daar op neerhalende wyse na hulle as 'snotjantieties' verwys. As jy (ex)crito dan so ’n ekspert is op hoe die perfekte resensie moet lyk, gaan skryf dit dan."

Nederlandse boeke soek ’n nuwe tuiste

Ivette van Baalen SêNet-briewe 2022-08-03

"Ek hoop regtig dat dit iewers ’n tuiste kan kry. Dit sou jammer wees om dit te verloor."

SêNet: Kommentaar van ’n nagraadse student van professor Van Coller

Sulette Bruwer SêNet-briewe 2022-07-26

"Die artikel probeer ons dalk net aanpor om nou van oordrewe politieke korrektheid tot ’n gebalanseerde middelpunt aan te beweeg."

Wie was Recht Malan?

Lynette Paterson SêNet-briewe 2022-07-02

"Wie was Recht Malan? Die internet swyg oor hierdie vraag. Ek sal enige inligting baie waardeer."

’n Tomahawk van ’n les

Willem de Swyger SêNet-briewe 2022-05-18

"Miskien dit: mense is soos restourante – om gelukkig te wees met hulle moet jy nét van hulle verwag wat hulle kan gee. As jy méér as dit verwag, is die potensiaal groot dat dit in trane gaan eindig. Moet dus nie ’n steak bestel in ’n restourant wat in kerrie spesialiseer nie."

Boeke om weg te gee

Marie van Eck SêNet-briewe 2022-04-26

"Ek het 64 Dricky Beukes-boeke wat ek wil weggee."

Top