SêNet-briewe
’n Tomahawk van ’n les
2022-05-18"Miskien dit: mense is soos restourante – om gelukkig te wees met hulle moet jy nét van hulle verwag wat hulle kan gee. As jy méér as dit verwag, is die potensiaal groot dat dit in trane gaan eindig. Moet dus nie ’n steak bestel in ’n restourant wat in kerrie spesialiseer nie."
Nuutskepping: "memory foam" in Afrikaans?
2022-04-20"Ek het vandag by die kassiere in ’n winkel in gesprek getree oor ’n kussing met ’n mede-kliënt en myself bietjie spitsvondig geag met my poging om ’n Afrikaanse sê-wyse vir ’n Engelse beskrywing te vind."
Skepties oor Kaapse Forum
2022-04-06"Dit is die breinkind van ’n dinkskrum en beleidsvormers in ’n binnekamer."
Eienskappe van die suksesvolle Afrikaansonderwyser
2021-11-23Toyer Hefca is 'n entoesiastiese nagraadse student wat sy wenke vir suksesvolle Afrikaans-onderwysers met die SêNet-gemeenskap deel.
Hoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?
2021-11-08"Ek maak toe plan soos baie ander en brou my eie voorraad."
Die tragiese rillerkomedie duur voort
2021-10-20"Soos in vorige skrywes ploeter die ploerte van die tragiese rillerkomedie ongersteurd voort. Die orgie van vergrype, wanbestuur en waansinnigheidswaansin gaan onverstoord aan soos die osse stap aan deur die stowwe ... "
Reaksie op Elsabé Brits se onlangse Voertaal-artikel rondom wantroue in die entstof
2021-09-29"Die artikel het inderwaarheid niks met inentings te doen nie. Dis meer maar oor haar siening van Afrikaners ..."
Spoke
2021-08-30"Toe ek heel klein was, het ons in ’n groot ou huis gebly aan die kant van die dorp, naby ’n vlei. Party nagte het die vloere gekraak en die koppies in die rak teen mekaar gestamp."
Biltong en brandewyn
2021-08-23"Presies wanneer ons voorsate hier is Suid-Afrika begin het om biltong te maak weet ek nie, maar uit ’n boek oor die Britse setlaars van 1820 wat ek nou weer lees, is dit duidelik dat dit ’n eeue-oue gebruik is."
Vir Crito: Ek versoek ’n resensie van dié resensie van die Groot Romanwedstryd se wenner
2021-08-04"Dit is ’n misbruik van resensiekunde!"
Die afgelope week
2021-07-19"Die afgelope week was een van die belangrikste tydperke in die land se geskiedenis."
Wanne gannie gangsters wêk soek?
2021-06-23"Dieselle opportunities wat die next persoon gekry het, is vi jou oek ge-offer."
My Afrikaanse stuiwer in die taalarmbeurs
2021-06-21"Is Afrikaans in al sy fasette rêrig van Arabiese herkoms?"
’n Mooi bont koei
2021-05-31"Watter pragtige gesig is ’n koei met haar kalfie in ’n groen weiland! Maar helaas, ons maak hierdie koeie dood, ons slag hulle af en eet hulle! (Het u ook al gewonder of dit reg is dat ons vleis eet?)"
Pionierslente
2021-05-10"In die nuwe Suid-Afrika is dit nou wéér pionierstyd. Omstandighede het drasties verander vir almal, daar is ’n totaal ander regering, die verhoudings tussen die verskillende bevolkingsgroepe word nuut gedefinieer. Dit is vir ons ’n vars, nuwe lente, die kans is daar om nou te bou aan ’n goeie toekoms vir almal."
Insomnia
2021-04-08"Ai, Oupa, hoe verlang ek nou na Oupa hier waar ek weer slapeloos op ’n wilde uur sit en tee drink!"
Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord
2021-02-08"My dank aan Jean Oosthuizen dat hy my reggehelp het oor die identiteit van die skrywer van die boek God Is daar ’n ander antwoord. Ek het inderdaad 'die pot misgesit'. Hierdie regstelling oor die skrywer verander egter niks aan die boek self nie."