SêNet-briewe
Meneer die President, laat ons saamstaan
2026-02-12"Onthou, baie lande en mense is jaloers op ons en hulle weet as ons saamstaan sal hulle nooit met ons kan kompeteer nie."
Meneer die President, ons sien die mens agter die titel
2026-02-12"Mag u staatsrede nie net hoop bring nie, maar ook ’n glimlag. Want in Suid-Afrika weet ons: As ons nog kan lag, kan ons nog vorentoe beweeg."
Meneer die President, bedel is nie volhoubaar nie
2026-02-12"Hou op om ons land stukkie vir stukkie te verkoop aan mense wat nie vir ons werk skep nie, want eendag is eendag dan kom baklei China en Rusland hier soos twee honde oor ’n been."
Afrikaanse gedig: "As die rentmeesters kom"
2026-02-11"Ek en my vrou is op soek na die gedig 'As die rentmeesters kom'. Die digter se naam is onbekend aan ons, en ook is ons nie seker van die titel nie."
Want to help us object to changing the names of towns?
2026-02-09"On 6 February 2026 Gayton McKenzie, minister of sport, arts and culture, published a declaration indicating that more towns in the Eastern Cape would be renamed. We have created a link to an online portal for people to object to the changes."
Ek is op soek na ’n gedig wat my ma op laerskool geleer het
2026-02-03"Die gedig se naam kan moontlik 'Blou Maandag' wees en dit vertel die storie van Sareltjie Seep en Bettie Blousel."
Ons definisies perk ons in: oor Afrikanerskap, identiteit en politieke lojaliteit
2026-01-29"’n Definisie is uiteindelik net ’n baadjie wat jy kan aan- of uittrek, soos dit jou pas, of as dit jou nie pas nie."
Afrikaner
2026-01-28"Deesdae blyk dit dat ’n klein minderheidsgroep Suid-Afrikaners ter uitsluiting van alle ander vir hulle hierdie naam toegeëien het."
Die nuus
2026-01-08"Cyril het net laat weet die tjek is in die rusbank op die boot, Suid-Afrika wag net op die olie ... Ons verwag dit gaan ’n lang, vreedsame oorlog wees vir Suid-Afrika."
Missie J9: kreatiwiteit, KI en die kuns om mens te bly
2025-12-23"Op 70 besluit ek dat ek nie sommer irrelevant gaan raak nie. As die wêreld in ’n KI-era instap, dan stap ek saam; nie om my menslikheid prys te gee nie, maar om te kyk hoe ver ek dit kan rek."
I urgently need a copy of op weg na ku
2025-11-14"I urgently need a copy of op weg na ku, but unfortunately it’s out of print. Could anyone help me?"
Ek wil graag LitNet-lesers se opinie vra
2025-10-13"My dogtertjie is 11. Sy het die Harry Potter-flieks gekyk en sy is mal daaroor. Sy begin nou van lees hou en wil graag die reeks begin lees. Ek is egter bang die reeks is nog te moeilik vir haar om aan te pak."
My indrukke van Embeth Davidtz se Don't let's go to the dogs tonight
2025-10-09"Maar Embeth gee vir die kyker die geskenk – deur Bobo se oë, insigte in lig en donker, maar uiteindelik, in daai boheemse klompie sekondes – van hoop."
7 Oktober 2025: ’n brief aan prinses Charlene van Monaco
2025-10-07"Die hede is al wat ons het en, in my geval, sit ek tans in ’n heerlike wiegstoel wat ek self gemaak het."
Kirk se dood en die wit Republican-gesindes se gal
2025-09-16"Ek dink Jesus was meer woke as enige iets anders. Julle wil nou huil oor Kirk, tog het julle nie gedink dis hartseer en tragies dat Malcolm X ook voor sy vrou en kinders doodgeskiet is nie? Of het hy dit verdien?"
15 September 2025: ’n brief aan prinses Charlene van Monaco
2025-09-15"Hierdie September het ’n volle vier jaar verloop sedert ek in Bloemcare opgeneem is en ek voel deesdae meesal soos my ou self. My psigiater het dit voorspel."
9 September 2025: ’n brief aan prinses Charlene van Monaco
2025-09-09"Hy skree vir die narkotiseur: 'Wag eers!' Te laat. Ek voel hoe ek wegsweef, salig onbewus van die drama wat sou volg."
4 September 2025: ’n brief aan prinses Charlene van Monaco
2025-09-04"Hoekom, wonder u seker, skryf ek aan u? Wel, ek neem in die eerste plek vrymoedigheid om aan u te skryf omdat daar ’n klein periode in my lewe was toe ek besonder begaan was oor u. Laat my verduidelik."
Die prys wat jy moet betaal
2025-09-03"Terwyl ek nou so aan die wroeg is, kan ek net so goed ’n bietjie skindernuus met julle pennestoters van die wit ink deel."
Is dekriminalisering waarlik die antwoord op die euwel wat inherent is aan prostitusie?
2025-09-03"Ek sukkel steeds om te sien hoe prostitusie, wat met soveel emosionele en fisieke gevaar gepaard gaan, en boonop mediese sorg noodsaak, geregverdig kan word as ’n waardige beroep."
