SêNet-briewe
Geestelike narsisme en politieke militante
2020-11-09"Moord word deesdae as mindere misdaad gehanteer as gesinsgeweld en verkragting."
Vir wie kyk ons uit?
2020-11-04"Hoe onderskei ons tussen goed en kwaad as ons nie eers die pastoor by die kerk kan vertrou nie?"
Professor Burger en Crito trap oor die tou
2020-10-31"Hoekom het Crito nie hierdie resensie behandel nie? Dit is ook ’n skande."
’n Nuwe Afrikaanse woord
2020-10-19"Toe hy sien ons maak vuur met die stoele rondom gepak, hardloop hy die huis in en sê: 'Ouma, kom kyk, Oupa maak ’n omsitvuur!'"
Het jy ’n probleem daarmee om vir ’n vrou te werk?
2020-10-12"Dit is een van die vrae wat ek tydens ’n onderhoud in die negentigs moes antwoord en ook die eerste keer dat ek dít gevra is. Salig onbewus dat dit ’n ding is. Die reine waarheid is eerder dat ek ’n probleem het om vir enigiemand te werk, en meer spesifiek, te 'werk'."
Angus en die katjies
2020-10-12"Ek gebruik my 'digterlike vryheid' en vervang die virus met (Angus se) 'bonatuurlike wese'. Dus: die 'wese' in die boks bestaan altyd, tegelykertyd dat hy nie bestaan nie, totdat die boks oopgemaak word."
Dis toe eintlik Schrödinger se virus
2020-10-05"Daarom het ons die virus, en ons het nie die virus nie."
Hedendaagse woede en vrae
2020-09-08"Moet ek sak, pak, tas en kameel vat en padgee, wie weet waarheen?"
Afrikaans verjaar
2020-09-01"In Augustus kan ons steeds vir Afrikaans sê: Ons is bly dat jy gebore is en nog by ons is – al is dit nou ook net-net."
Emzansi in Orania: my gedagtes oor die film
2020-08-31"Hierdie film gebruik Orania as strafkamp teen ander etniese groepe. Die tema is feitlik onwaar."
Beswaarde gemoedere in hierdie dae
2020-08-17"So sterkte vir die vegters, hou so aan. Dit hou jou uit die kwaad uit en besig."
Charismatiese Christene en netwerkbemarking
2020-08-14"En hier was die paradoks: Op ’n manier is ek goed genoeg om by hulle tandepasta te koop, maar God se genade is selektief tot ek presies hulle interpretasie volg."
NP Van Wyk Louw (oorlede 18 Junie 1970); COVID-19: ’n Kuier met NP agter slot en grendel
2020-08-14"En toe klink ons ’n glasie saam – ek en die Shakespeare van Afrikaans – en hy sê: 'Dis daai blêrrie soetwyn.'"
Waaroor gaan vandag se laaities eendag gesels?
2020-08-07"Nou: weens die situasie van omtrent geen sport weens die COVID-19-pandemie nie, dink ek baie kere aan die herinneringe wat ’n mens aan sport het – veral uit jou kinderdae."
Die klein jakkalsies vreet die wingerd op
2020-07-27"Dié van ons wat drank of sigarette by ’n smokkelaar gekoop het, moet onthou dat die deler so goed soos die steler is."
Die konsert: Suid-Afrika – ’n komiese riller
2020-07-27"Die tonele van wanbestuur, vergrype van mag, hebsug, nydigheid, afguns, jaloesie, vraatsigheid en die ontkenning van die gehoor, wek kommer."
’n Ope brief aan my kanker
2020-07-27"Jy spook in my gedagtes
Jy tol om en om
Jy is voorop in my gebede
Kanker, jy maak my dom"
Enkele opmerkings oor die skilder Edvard Munch
2020-07-15"My dank aan Jo-Marie Claassen vir ’n uitstekende artikel oor een van die werklik treffende en invloedryke skilderye (LitNet 14 Julie 2020). Hier volg enkele tersaaklike opmerkings, asook aanhalings uit Ulrich Bischoff se boek Edvard Munch, 1863–1944."
Wanneer die verlede herhaal
2020-07-13"Verbeel jou, liewe leser, ons bevind onsself in ’n uitsonderlike jaar met uitsonderlike uitdagings. Buite dreig die gevaar. Ons moet binnenshuis bly. Eers vind ons dit amusant. Dan verveel dit ons. Die verveling neem toe. Ontstellende drogbeelddrome."
Notule: Gesondheidsdepartement – streekkantoor
2020-06-24"Die son is die hel en hulle ry reguit soontoe. Hulle is om die bos gelei. Daar onder in die stad is die ware lewe, daar tussen die sterwendes."