Die woord mal word tans lustig gebruik deur bykans ieder en al.
Die woord is egter vir my nog gekoppel aan die ou term malmense (sielsiekes).
Hoekom word die woord so vrylik gebruik en is dit opgeteken in ons amptelike woordeskat?
Sal graag hoor wat ons taalkundiges daaromtrent sê.