SêNet-briewe
Debat word volgens reëls van akkuraatheid en billikheid gevoer: ’n Beknopte antwoord op Cas Vos
2023-02-22"Ek laat my resensie sy eie praatwerk doen."
Die rol van etiek en integriteit in die politiek en openbare lewe
2023-02-22"Wat vandag in die politiek en openbare lewe voorgehou word as integriteit, etiek, deursigtigheid en verantwoordbaarheid is grootliks afgewater. Daar is minder van ’n verwagting dat eerlikheid, openhartigheid en morele optrede sal geld, en daarom word al hoe minder ag daarop geslaan as hierdie deugde afwesig is."
Die bemarkingsmoontlikhede van e-boeke
2023-02-21"Gevestigde skrywers moet in hul kolligmaand behoorlik gloei om hul verkoopsyfers hoog te hou – hoekom nie die kolligtydperk verleng nie? Gebruik sosiale media vir bemarking daarvoor. Onthou net, 'kits' is die wagwoord. Dink Dana."
Vir God is daar geen sonde nie
2023-02-21"Die ou verbond van sonde, belydenis en vryspraak het doodeenvoudig misluk. Laat ons dit maar prontuit sê."
Navraag oor watter soort sonnet "Krisis" deur Elisabeth Eybers is: help, asseblief!
2023-02-20"Die uitleg lyk Italiaans, maar die rympatroon stem ooreen met die sonnet ..."
A midsummer night's dream word ’n mondwateraand in Maynardville
2023-02-17"En as jy dink jy gaan sukkel om Shakespeare te verstaan, maak jy ’n fout. Die akteurs en die regisseur doen wat Hyland al telkemale reggekry het. Hulle maak die teks, wat op die oog af vir die ongeoefende oog moeilik lees, meer as verstaanbaar; hulle skep ’n pretproduksie wat jy nie wil mis nie."
Kom ons bou aan hemel op aarde
2023-02-15"Vir ons wat onsself nie wil laat definieer in terme van wat ons glo of nie glo nie, maar bloot ernstig opgeneem wil word as mede-menswaardige wesens, is die 'hemel' nie ’n hersenskim in die toekoms waarop ons hoop na die dood nie, maar iets wat ons nou alreeds tussen ons wil realiseer in die manier waarop ons met mekaar leef – en van mekaar verskil."
Ek groet en dis vir laas
2023-02-15"Soos ’n mens ouer word, word onder al hoe meer aktiwiteite ’n streep getrek. Óf jy trek dit self óf dit word vir jou getrek. So is dit nou een maal."
Ons kort iets baie groter as net nog ’n Voëlvry
2023-02-13Koos Kombuis lewer ’n repliek op Irene Fischer se nuwe skrywe, "RISE Mzansi!": "Die gebroke land kan ons skilderdoek word."
bemagtigde Frida
2023-02-08"Ek onthou dat een van my werke (nie so watwonders nie) wat deur ’n versamelaar aan die Universiteit van Kaapstad geleen is en daar iewers uitgehang het 'aanstoot' gegee het en op aandrang van die versugters-na-Westerse-verbruikersweelde-barbare verwyder is."
#bringingbackubuntu
2023-01-23"Ek soek naarstigtelik ’n call to guitars. Ek ruik die potensiaal van ’n revamped Voëlvrytoer ’23."
Viëtnam vs Suid-Afrika: was die SA-pers aandadig aan ’n terreurstaat?
2023-01-16"Waar die Viëtnamoorlog beskou is as ’n proksie-oorlog teen die kommunisme, is apartheid aanvanklik gesien as ’n bakermat teen die integrasie van wit en swart mense en eers later oor die boeg van die kommunisme gegooi. Volgens Chomsky kwalifiseer die VSA en die destydse Suid-Afrikaanse regering as terreurstate."
Wat dink jy van die stelling dat sonpanele ’n statussimbool is?
2023-01-13"Die installering van sonpanele word beskou as ’n stap om hulle lewenskwaliteit te verbeter en afhanklikheid van fossielbrandstof te verminder."
Mag Suid-Afrikaners kwaad wees wanneer hulle elektrisiteit voortdurend afgeskakel word?
2023-01-12"Die psigologiese impak van elektrisiteitskorte kan in die besonder ernstig wees vir kwesbare groepe soos bejaardes en dié met chroniese gesondheidstoestande."
Hoe verskil ChatGPT van Google Search?
2023-01-11"In opsomming, Google Search is ’n soekenjin wat gebruik word om inligting op die internet te vind, terwyl ChatGPT ’n taalmodel is wat gebruik word om teks te genereer."
Soos op Boksburg: Trein van onheil saai verwoesting
2022-12-30"Die gasverwoesting op Boksburg herinner aan die geweldige ontploffing van ’n dinamiettrein van altesaam 42 trokke, 90 jaar gelede op 17 Julie 1932, op die plaas Louwpan net buite Leeudoringstad (Leeudoornstad) in die ou Wes-Transvaal."
Comment: "Rabe versus Koorts: Wat staan ’n vrou nou te doen?" (Crito)
2022-12-22"Are they now automatically excluded from Crito’s discussions?"
Ruilduiwel, babers en die burgemeester se bodem
2022-12-13"’n Fris vroulike tennisspeler slaan af dat haar rokkie hoog opwip. Die onderskrif maak lesers wys sy is mev So-en-So wat by die naweek se hengelkompetisie die prys vir die grootste baber gewen het."
Ons weet nie wat ons doen nie
2022-12-01"Dis onmiskenbaar: Afrikaans is met haar rug teen die muur. En haar sprekers kyk toe en swyg. Eerder as om daadwerklik op te tree en druk op universiteitsbestuur te plaas en hand en tand teen die BELA-wetsontwerp te baklei, verkneukel hulle hul eerder in oppervlakkige geselsies oor Hollywood-sterre se spookasemkommentaar."
’n Snotjantietie met ’n pan in die hand
2022-11-21"Dalk is dit tyd dat Crito minder vuishoue uitdeel, of maar begin koes vir die panne. O nee wag, hy beskerm homself reeds daarteen."
