SêNet-briewe
’n Vlieg
2019-09-15"Nou goed, gooi dan maar ’n babakombersie oor jou bene. Dit help nie, want die vlieg se aandag verskuif nou na jou gesig, en dit is nou wraggies éérs hinderlik."
Waarom het die wêreld verander van aardverwarming na klimaatsverandering?
2019-09-15"Waarom hou ons nie mense wat tien jaar terug gelieg het oor aardverwarming in ons baie liberale howe verantwoordelik vir hul liegstories nie?"
Navraag oor Mikro se Koperkan
2019-09-09Wie kan vir hierdie LitNet-leser raad gee oor die aankoop van dié boek in Pretoria?
Oor die gaywees-kwessie
2019-09-09"Mens word met die seksdrang gebore, hoewel dit natuurlik eers later in die lewe 'ryp' word. Liefde vir ander persone is ook natuurlik, soos selfs liefde tussen persone van dieselfde geslag."
Hoe verstaan jy dit?
2019-09-08"So 'n ruk terug doen 'n goeie ou vriend van my aansoek om 'n pistoollisensie vir die 9mm.-Glock wat hy gekoop het. Hy het die nodige vorms ingevul, die bevoegdheidsertifikaat saam met die dokumente vir kursusse wat hy geslaag het, plus al die nodige getuigskrifte saamgestuur."
Ons sal nooit vergeet nie
2019-09-02"Ek het onlangs 'n artikel gelees oor die ou SAW en dit het baie herinneringe teruggebring van daardie tyd."
Homoseksualiteit en die beskawing
2019-09-02"Hierdie advies is baie insiggewend omdat dit lig werp op die feit dat mans nie 'n 'natuurlike' seksuele weersin vir mekaar het nie, maar dat dit kunsmatig geskep moet word en 'n naam daarvoor gegee moet word om die vrees van die duiwel in hom te jaag."
Ek is geen liberale wit Afrikaner nie
2019-09-02"Ek is glad geen liberale wit Afrikaner nie en voel oor niks skuldig of jammer nie."
FA Venter was 'n goeie skrywer
2019-08-29"Die nuwe media is nou 'n verbruikerskultuur van onnosele videospeletjies en politiek-korrekte Hollywood-voorstellings."
Kollektiewe neurose oor verlede
2019-08-26"Ons wittes het kollektiewe neurose oor verlede, oor die ANC en SAKP."
Paternoster
2019-08-26"Paternoster was eens die plek vir toeriste. Rustig en salig. Nie bekend as ’n 'kunstenaarsmekka' nie."
Hitler en die sosio-politieke agtergrond van sy tyd
2019-08-19"Die Duitsland na WO1 se ekonomie het gegroei deur alle dwelms en dwelmmisbruik te wettig; daarmee saam was bier goedkoop in biersale."
"Die Nuwe Dagbreek" se hupstoot vir die gemoed
2019-08-19"Ja kyk, ons het beslis ’n nuwe dagbreek nodig."
Wie was "stigters" van Afrikaans?
2019-08-19"'n Taal word nie deur 'n beweging of groep geskep nie, maar die bevolking wat dit praat en bevorder."
Vanne van spesialisdokters
2019-08-19"Vroeër jare het hulle glo jou dieselfde naam as jou beroep gegee, bv Smit vir perdehoefbeslaner, ens."
My vriend se bok en skaap
2019-08-11"As jy vrinne is met ’n boer van die Karoo kan jy selfs ’n bakkievrag jakalsvelle verniet kry saam met jou opgesaagde lammertjie."
