SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Die rottang was destydse Google Maps

Jan Bezuidenhout SêNet-briewe 2019-03-11

Vroeër jare – voor die koms van Google Maps – was die rottang ʼn nuttige rigtingwyser ...

Nagvisie

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-03-04

Die supermens word al hoe minder strokiesprentverhale ...

Oor subjektiwiteit en Saaighon: Vitteneurigheid oor ’n bos van ’n boek

Jean Meiring SêNet-briewe 2019-02-27

"’n Resensie is tog allermins ’n finale woord of mening. Dis juis die teendeel: die oopmaak van ’n gesprek."

Verskillende tipe demokrasieë

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-02-27

Ek luister en beleef die verskillende vorme van demokrasie waaroor Cicero, Plato, Socrates et al geskryf het millennia gelede ...

Pollyanna is dood. Lank lewe Pollyanna! 'n Brief deur Pollyanna se wewenaar

LitNet SêNet-briewe 2019-02-26

Jare terug, rondom 2002 tot 2007, het ene Pollyanna briewe aan SêNet geskryf ...

Visvang is goed

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-02-25

Sien Angus, nie KI of stories nie ...

Wegblystem: Verkiesing 2019

Frik Lotz SêNet-briewe 2019-02-21

Daar is sommige mense wat sê hul gaan nie stem nie omdat hul stem nie ’n verskil gaan maak nie ...

KI kan vals nuus skryf en lees

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-02-18

Angus, ek soek dié program ...

Hierdie is die vierde industriële rewolusie

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-02-18

"Bill Gates backs tiny robotic surgeons ..."

Regtig?

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2019-02-15

Jy word na ’n plek toe vervoer vir een of ander belangrike afspraak ...

Kunsmatige intelligensie in Vsa vs SA

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-02-12

So, Donald Trump voel dat dit van so groot prioriteit vir VSA is ...

Die vierde industriële rewolusie

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-01-30

Het SA-regering reeds die bus verpas ...

Boekskenkings vir skoolbiblioteek gevra

Madri Victor SêNet-briewe 2019-01-29

"My dogtertjie Amelie het pas graad 1 begin in ’n skool wat hierdie jaar vir die eerste keer sy deure geopen het.  Laerskool Vredekloof wil graag ’n biblioteek inrig en ’n sterk leeskultuur skep, maar met soveel dinge wat nuut gekoop en opgerig moet word, gaan dit moeilik."

Gene-manipulasie en kunsmatige intelligensie

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-01-22

Die wêreld is in oproer oor Chinese se genetiese manipulasie ...

Totsiens Café Riche

Yuri Thumbran SêNet-briewe 2019-01-21

’n Slagaar in Pretoria is dood …

Hoe om kinders te hanteer wat na 1994 gebore is

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-01-21

Dis nogal ’n moeilike vraag ...

Misdaad in skole

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-01-16

Dit is deesdae wat township-skole swak maak ...

Vir wie stem jy in 2019?

Frik Lotz SêNet-briewe 2019-01-15

Die antwoord is eintlik heel eenvoudig ...

Arri-haag-ib se trek?

Elmarié van Niekerk SêNet-briewe 2019-01-14

Ek wil graag hoor waar die gesegde vandaan kom - arri-haag-ib se trek?

Verdraaide geskiedenis?

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-01-07

"Ek dink byvoorbeeld aan Groot Trek ..."

Top