SêNet-briewe
’n Brief aan elke dramajuffrou en haar selfoon
2018-11-27"In Suid-Afrikaanse skole, op ’n skaal van 1 tot 10, is bendegeweld en puttoilette onderskeidelik ’n 10 en ’n 11. ’n Dramajuffrou wat gedurende haar Graad 11’s se praktiese eksamen op WhatsApp kuier, score ’n 2."
Jeremiade van ’n buiteleser: Repliek
2018-11-26"Ons verwag in ons beroep: ingeligtheid. En ironies genoeg onderstreep Meiring juis my kritiese punte."
Jeremiade van ’n buiteleser
2018-11-23"Hoe durf ek met my skurwe advokatehande aan die goddelike tempelskrif raak?" Jean Meiring reageer op Joan Hambidge se besware teen sy resensie van Egonne Roth se Olga Kirsch: ’n lewe in gedigte.
Antwoord op Dirk se kommentaar op my brief van 6 November 2018
2018-11-09"Dirk, ek verwys na jou kommentaar onderaan my brief ..."
Hulp gesoek! Korrekte skryfwyses van Suid-Afrika se wêrelderfenisgebiede?
2018-11-08"Kan iemand dalk help met die korrekte skryfwyses/name van ons wêrelderfenisgebiede? Dit verskil orals waar ek soek!"
Repliek op Dirk Rigter se kommentaar onderaan my brief van 31 Oktober 2018
2018-11-06"Die halwe waarheid is die segregasiebordjies het wel bestaan ..."
Antwoord vir Jeanette
2018-11-02"Jeanette, ek verwys na jou kommentaar onderaan my brief van gister ..."
Antwoord vir Dirk Rigter oor sy brief “Wat is Rassisme?”
2018-10-31"Dirk jy raak al weer uiters kreatief met die waarheid ..."
Lyk my ons is Engels
2018-10-29"Ons Boere, Afrikaners, Afrikaanses, Afrikaanssprekendes, is maar eintlik Engels ..."
Wat is rassisme? Vir Jan Rap
2018-10-22"Wat is rassisme regtig? Dis wanneer jy mense van ’n ander ras vertel hoe meerder-mens jy is en hoe minder-mens hulle is."
19 Oktober 2018, que será, será
2018-10-22"Is hierdie ’n opruiende geskiedenisles wat ek hier aanbied? Nee inderdaad nie, dit skets egter wel die onrusbarende vrees wat elke dan en wan by my kom spook en dit voorspel dat ek meer gereeld my toekomswaarde in hierdie land moet beaam en verdedig ..."
Hallo, is iemand nog daar?
2018-08-22"Ek sien die afgelope ruk is daar geen bydrae tot SêNet gelewer nie ..."
Money for nutting and checks for free
2018-07-26"Wees gewaarsku volksgenote, vriende, vyande en bywoners HKGK. Ek het al by vorige geleentheid genoem. Mandaryns of Kantonees is nie baie ver van nou af nie ons kinders se eerste taal."
Draadloos
2018-07-23"Indien jy met 'n draadloos groot geword het, bly dit in jou bloed. Destyds, voor TV in Suid-Afrika bekend gestel het, was radio die ding. Dit of lees."
Wanneer Pretoria wakker skrik ...
2018-07-17"Vanoggend sit ek baie vroeg in ’n McDonald’s en koffie drink. ..."
